Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geduld

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Peggy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Comfortable home stay. A home from home. Beautiful verandah where we spent time relaxing. Very good location. The agent was extremely helpful and kind. She went out of her way to make our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Home away from home. Enjoyed every moment of our stay at Geduld. The house offers an abundance of space and is in the perfect location to explore Prince Albert. Many shops and restaurants are all within walking distance. Peaceful and safe with a beautiful view from the stoep. Highly recommended - will definitely return! P. S. Lorna is a star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beste verblyf in Prince Albert! Dis ons 2de keer wat ons hier gebly het en sal nêrens anders wil bly nie. Die huis is ruim, pragtig gemeubeleerd, en is uitstekend toegerus. Kan nie vra vir beter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het 'n heerlike oornagverblyf geniet. Dit was ons tweede besoek aan Geduld (en hopelik nie ons laaste nie). Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die rustigheid van Prins Albert was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Geduld is ook binne loopafstand van alles in die dorp. Lorna was 'n wonderlike gasvrou — so vriendelik, gasvry, behulpsaam en bedagsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Geduld
Hallo Derick, hoop om julle gou weer op Prince Albert en by Geduld te sien! Baie dankie dat jy Geduld ondersteun het met jou verblyf. Vriendelike groete Olga

Debbie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige en goed toegeruste verblyf. Ons kon ongelukkig net een nag vertoef, maar kon maklik vir een of twee weke daar bly. Die huis het alles wat jy moontlik kan nodig kry en dis pragtig gemeubeleer. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Goed toegerus! Pragtig! Pragtige dorp. Oulike inwoners! Heerlike restaurante! 'n Moet om te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Op pad Langebaan toe oornag. Lekker geslaap. Lekker aandete by Biestro gekry. Goeie diens van Geduld af. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Mooiste plek ooit, hulle sal my weer sien! Baie mooi plek, net jammer ons was net een aand daar. Sal weer daar tuis gaan en vir meer aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Geduld
Hallo Jan, thank so much for taking the time to review Geduld. Hope to see you back soon.

Anel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Ruim huis met ongelooflike rustige atmosfeer. Stoepsit by Geduld is die lekkerste, vroeg oggend of laat aand. Of die met 'n koppie koffie of glas wyn is, dit voed dit siel. Kamers ruim en die donker gordyne laat jou vergeet die son is al op. As jy lekker wil rus of net wil ontspan saam jmet ou gesin of vriende in hierdie die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag
4.6
Jan 2021

Lekker familiekuier. Geduld was baie netjies en goed ingerig om kos te maak. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZjRiMGY2LWZlYTYtNGFmMy04M2JjLTkzZDgzYjk4ZDcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 13A Jan Louw Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.229377851623 22.033459364557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang