Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gee Wizz B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lood K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ontvangs was baie goed deur die eienaar, vriendelik. Net lekker gerus en die sea view. Was 'n great omgewing, die sea view was ongelooflik. Was kalm, rustig, geen verkeer nie, net lekker om te rus. Eienaar was baie vriendelik, sommer lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Goeie middag Lood Nogmaals dankie vir die boodskappie. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Groete Steve en Yvonne

Kgotso M
1 nag
5.0
Des 2024

Best stay I had this year in my travels. I have travelled a lot this year and the stay at Gee Wizz B&B was by far the best I have experienced. Steve and Yvonne are such wonderful hosts; it felt like going back home to your parents' house who appreciate your presence and they are there for anything you need. I was upgraded to a better room at no cost when Yvonne realised that the room next to mine would have a family with kids, preventing me from being within a possibly noisy environment. Great conversations I had with them, laughter and a great hangout all round. The room has a great view of the ocean from the balcony, spacious and quite stunning. I am definitely coming back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Hi Kgotso Thanks for taking the time to give us a review. We really appreciate all the feedback we get. We're glad that you enjoyed your stay and we hope that we will see you again in the near future. Wishing you a fabulous 2025. Regards Steve and Yvonne

Danii N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

God ordained stay. Wow. Absolutely the highlight of our whole trip to KZN was not only the beach but our stay at Gee Wizz. The hosts treated us like family and made us absolutely delicious breakfast. The view is incredible and we got to witness thousands of swallow birds taking over the sky at sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Hi Danii Thanks so much for taking the time to give us an awesome review. We appreciate you staying with us and hope to see you back again in 2025. Happy New Year.

Lood K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Eienaar was baie vriendelik, dalk laat welkom voel. Kamer baie netjies, skoon. Was ongelooflik netjiese plek, skoon see view, veilig. Gasvryheid was 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie mooi plekkie. Sal Gee Wizz aanbeveel. Die plekkie is baie mooi en die gasvrou is baie vriendelik. Dit was net bietjie raserig in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Hallo Adele Baie dankie vir die mooi boodskappie. Ons waardeer elke gas wat inloop en hoop om almal weer terug te hê. Dit was lekker om julle gasvrou te kon wees. Groete

Walter N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Pragtige eiendom, vriendelike diens en baie gemaklike kamer en bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Hi Walter, thanks so much for the beautiful review. We hope to see you again. It was great being your hosts. Be blessed. Steve and Yvonne

Wanita B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Amazing! Yvonne and Steve are awesome people. It was the perfect B&B to stay at during our difficult time with the passing of our father. The food they prepared was delicious and wholesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Hi there Thanks for taking the time to leave us a beautiful review. It was great being your hosts. We hope to see you again. Lots of hugs Yvonne

Busi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker. We enjoyed the warm welcome by the owners. Please keep being friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Thanks for taking the time to give us a review. We truly enjoyed being your hosts. Hope to see you again.

Amanda H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Comfortable and friendly. Gee Wizz hosts are warm, welcoming and very efficient. The accommodation was comfortable and spotlessly clean, and has a beautiful view of the ocean. The breakfast (which is optional) was delicious. The B&B is close to Scottburgh village, in an area that is quiet and seems very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gee Wizz B&B
Amanda, thanks so much for the beautiful review. We hope to see you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 33, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOSMmovRcjueHHBVyGvSdLPql8weNAU1qXrzaQHAZ8yRkeDI5Kj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 33 Lagoon Drive Freelandpark 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.26686429681 30.75943294841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang