Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout @ 8

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leneka K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nice, clean, cosy, at home. Very nice, quiet and safe place. Rooms were clean and we immediately felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be staying there again. Very friendly hosts welcomed us into their lovely surroundings and premises. Very clean and no shortage on any out-of-home essentials. Hosts were very loving and caring towards our doggy - which meant the world to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Slegs geskik vir 2 mense, definitief nie vir 4 mense nie. Alles was lekker en skoon, maar baie klein. Vir 4 mense sou dit nie gewerk het nie. Tafel vir ete slegs 2 stoele en plekke, so beslis nie plek vir 4 mense nie. Kombuis baie klein vir selfsorg. Die buitebraai was nie wat ons verwag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Geelhout @ 8
Cecilia, dankie vir julle terugvoer. Ja, die kombuis word geadverteer as 'n klein kombuisie (kitchenette) geskik vir basiese voorbereiding van kos. Sedert Mei geadverteer vir slegs twee volwassenes en 2 kinders onder 12. En ons laat toe dat gaste wel 'n hond kan saambring, sou dit gereël word. Hoop julle kry volgende keer 'n blyplek wat beter voorsien vir julle behoeftes. Vriendelike groete.

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic. Fantastic. Everything you need and more was available. The host and hostess were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Geelhout @ 8
Thank you, Lynette. Hope to see you soon.

Heinrich M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Skoon en netjies met alles toegerus wat nodig is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Netjies en gemaklik. Baie lekker gebly. Dierbare, gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Geelhout @ 8
Monique, baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Value for money. The unit is very nice and sunny, and the main bedroom is spacious. However, the kitchen is extremely small with very little space to work and is very cluttered. The WiFi also needs to be upgraded as it continually drops when you are in the unit. There is also very little privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anoleigh J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Baie lekker rustig. Het baie lekker gebly. Was baie goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Colleen
Geelhout @ 8
Anoleigh, dankie vir julle vriendelike resensie. Ons waardeer dit opreg.

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Colleen
Geelhout @ 8
Izelle, dankie vir julle terugvoer. Het aanpassings gemaak aan die hoeveelheid volwassenes wat ons kan akkommodeer. Ongelukkig is die kombuisspasie klein en word ook so op foto's geadverteer. Mag julle volgende keer iets meer gepas vind vir julle behoeftes. Vriendelike groete.

Liesel E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Kom beslis weer! Heerlik gebly, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
Geelhout @ 8
Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc895d5743929ea470397ecb12d43e71fd37d4108520c25b7b61396ded59c622b1090698cf5587b8931a8e7797129aa7fa9cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 6 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -34.37873 21.40513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang