Geelhout @ 8
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Leneka K - Jul 2024
Algehele gradering
Nice, clean, cosy, at home.
Tessa R - Jun 2024
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be staying there again.
Cecilia G - Mei 2024
Algehele gradering
Slegs geskik vir 2 mense, definitief nie vir 4 mense nie.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Cecilia, dankie vir julle terugvoer. Ja, die kombuis word geadverteer as 'n klein kombuisie (kitchenette) geskik vir basiese voorbereiding van kos. Sedert Mei geadverteer vir slegs twee volwassenes en 2 kinders onder 12. En ons laat toe dat gaste wel 'n hond kan saambring, sou dit gereël word. Hoop julle kry volgende keer 'n blyplek wat beter voorsien vir julle behoeftes. Vriendelike groete.
Lynette C - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Thank you, Lynette. Hope to see you soon.
Heinrich M - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles toegerus wat nodig is.
Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Monique, baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
John B - Jun 2024
Algehele gradering
Value for money.
Anoleigh J - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Anoleigh, dankie vir julle vriendelike resensie. Ons waardeer dit opreg.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Liesel E - Des 2023
Algehele gradering
Kom beslis weer!
Geelhout @ 8 se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Matthys E - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig, skoon en netjies.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Bronwyn S - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly hosts and excellent location.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Sunelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie tevrede met die bly plekkie.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Sunelle, ons waardeer julle goeie terugvoer en sien uit na julle volgende kuier hier.
Rencia V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Frans P - Sep 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs.
Freddie C - Jul 2023
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie Freddie. Waardeer julle terugvoer. Hoop om gou weer te sien.
Elvin M - Jun 2023
Algehele gradering
Die einaars was baie vriendelik en behulpsaam.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Melvena C - Jun 2023
Algehele gradering
Aan te beveel, alles perfek!
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie Melvena. Julle mooi terugvoer, dit word opreg waardeer.
Marielouise J - Jun 2023
Algehele gradering
Die eenheid is baie goed toegerus met lekker kasspasie.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Baie dankie Marie-Louise. Ons waardeer jou puik terugvoer.
Marietha M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het 2 nagte oorgeslaap.
Lees meerGeelhout @ 8 se terugvoer
Marietha, vreeslik dankie vir julle lieflike terugvoer. Wat n voorreg om sulke oulike mense soos julle hier te kon ontvang.
Jareka M - Mei 2023
Algehele gradering
Als wat jy soek!
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie, Jareka, dit was lekker om julle hier te ontvang. Altyd welkom hier.
Louis R - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het die verblyf terdee geniet en hoop om gou weer terug te kan wees.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie Louis. Ons sien uit na julle volgende kuier hier.
René M - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en -vrou. Baie beslis 'n terugkomplek.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Baie dankie, Rene. Ons waardeer julle goeie terugvoering. Ons verwelkom julle weer met graagte. Thinus en Colleen
Gerrie J - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Eric V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en ontspan.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie Eric, bly julle kon goed uitrus
May M - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike korttermyn verblyf.
Geelhout @ 8 se terugvoer
May, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Crystal P - Jan 2021
Algehele gradering
Klein, maar alles wat mens nodig het!
Geelhout @ 8 se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie, Crystal. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Enige tyd welkom om weer hier te kuier.
Marelise S - Des 2020
Algehele gradering
Baie knus en gerieflik met fokus op klein detail.
Geelhout @ 8 se terugvoer
Baie dankie Marlise. Ons waardeer julle goeie aanbeveling en hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Dit was heerlik om julle hier by ons te akkommodeer.
Voorspoed vir 2021.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang