Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout @ Colnera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Colnera is 'n perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin geleë 3 km vanaf die gesogte dorpie Heroldsbaai, bekend vir sy wonderlike kuswandelings, en om dolfyne en walvisse te sien. Die ligging bied maklike toegang tot die R404. en is ongeveer 3 km vanaf Heroldsbaai, 7 km vanaf George Lughawe, en 15 km vanaf die gewilde Garden Route Mall.

Geelhout @ Colnera is 'n eenslaapkamer-chalet met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders onder die ouderdom van 16.

Die chalet maak oop na 'n klein patio met 'n buitebraai en buitemeubels en bied wonderlike see- en berguitsigte. Gaste kan bergfietsry, voetslaan, piekniek hou en voëlkyk geniet. Dit het ook 'n groot skilderagtige dam waar gaste kan deelneem aan baarshengel, roei en swem. Die eiendom is boonop wildomhein, en 'n elektroniese hek en hoë heining maak die plaas baie veilig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0100fb1dd60fbd442ffdae77b593d6553a65d83b05c9e3c851f35803580da0cc3728bc3b57d2db2af70fd1b8611dca234d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038573487635 22.374628186226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang