Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout Cabin @ Platbos Log Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geelhout Cabin @ Platbos Log Cabins is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen ander eenhede op 'n skilderagtige plaas in 'n vallei by die Slanghoekberge in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met rusbanke.

Daar is 'n dek buite met meubels en 'n ketelbraai. Parkeerplek is 50 m vanaf die verblyf en daar is 'n houtpaadjie wat na die verblyf lei.

Gaste kan kunsvlieghengel, voëlkyk, voetslaan na die waterval of die Fynbos-roete verken, in die dam swem, by Slanghoek Resort putt-putt speel en bergfietsry. Gaste word aangeraai om met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te ry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 273

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6f0e8a0ee9bcff631d463936cfd9e32609c268df8fcdb3795d94d4e59cece1b4d364e3d2ded909e651891b9be287f45f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 6 mense Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6382090179 19.194006020374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang