Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout Cabin @ Platbos Log Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geelhout Cabin @ Platbos Log Cabins is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat tussen ander hutte op 'n skilderagtige plaas geleë is in 'n grootliks onontdekte vallei teen die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf in die natuur.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n etenstafel met sitplek vir 6 en maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is.

Buite maak die eenheid oop na 'n dek met buitesitplek en 'n ketelbraai. Parkeerplek vir hierdie kothuis is 50 m ver en daar is 'n houtpaadjie wat na die kothuis lei.

Die area bied verskeie doendinge, insluitend kunsvlieghengel, voëlkyk, voetslaan na die waterval of langs die Fynbos-roete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek-oord, en bergfietsry. Weens die afgeleë ligging van die eenhede word gaste wat in die hutte bly aangeraai om met 'n hoëvryhoogtevoertuig te reis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 273

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6f0e8a0ee9bcff631d463936cfd9e32609c268df8fcdb3795d94d4e59cece1b4d364e3d2ded909e651891b9be287f45f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 6 mense Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6382090179 19.194006020374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang