Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gellies cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madocstraat 2, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Gellies Cottage is 'n lieflike kothuis in South Ridge, Kimberley, en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n sakereisiger of vakansieganger wat oornagverblyf soek.

Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n enkelbed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het ook 'n TV, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die kothuis maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Madocstraat 2, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gellies cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madocstraat 2, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a1b418ca2a4c933cfa8f39255b6f89299cdfbd0f6eda417dcd839a19fa99d93c85e29cefe23ffcacca9dce523ce5c29ea8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 1) 2 5 1 5 2 Madoc Street South Ridge 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768444674735 24.762124823694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang