Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gelukkie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anya O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike plattelandse atmosfeer in mooi eenheid. Wat 'n pragtige plek! Ruim en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was die moeite werd. Ons was die naweek van 06 April by Gelukkie. Andrew, ons gasheer, was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was gerieflik, skoon en asemrowend. Ek gaan beslis terug na Gelukkie. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen Busisiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A home away from home, just elevated. From the moment of arrival the host was really warm. The welcome made us feel like we are home. The accommodation was spacious, brilliantly well-proportioned and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Luukse selfsorg akkommodasie buite die dorp. Ons het lekker gebly in Klein Gelukie. Die eenheid was luuks en het alles gehad wat jou verblyf aangenaam gemaak het. Daar is 'n trappie uit die eetkamer na die slaapkamer. Ek dink net dat "nog 'n gelukkie" die beter troeteldiervriendelike eenheid sal wees aangesien dit aan die agterkant van die plaas, eenkant is, en daar nie 'n deurloopgang met gruis voor jou eenheid is nie. Ons kan Gelukkie aanbeveel en sal weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful. Ek kan met alle eerlikheid sê dit is die mooiste plek! Stunning verby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

What a breakaway from the rat race. It's beautifully rustic. No TV to distract. Time out to chill. And the sweetest little cat, Rosie, who pops in every afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjiese en rustige verblyfplek. Sal beslis weer besoek om te rus. As jy 'n wegbreek wil geniet weg van die besige stadslewe, dan is hierdie die regte plek om dit te gaan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

A lovely breakaway for our honeymoon. My husband and I had an amazing time. Andrew and Ruth are excellent hosts with a lovely sense of humour. The cottage was everything we expected and more with ample cupboard space, lovely personal touches, outside braai and seating area, lovely garden and plant life with the sound of the birds in the morning. We will definitely be back. We chose Los Gelukkie in particular for the bath which is such a great addition to the cottage. Andrew and Ruth suggested we book Nog 'n Gelukkie when we come again, which we will certainly do!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtig, romanties, skoon en gasvry. Heerlik gekuier en gasheer het ons bederf met 'n heerlike tuisgebakte brood. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah M
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2023

Fantasties, net te kort. Dit is die mooiste plek. Dit sou lekker wees as daar koue water in die yskas was en melk om koffie mee te maak. Die gasheer is nie juis vriendelik nie, hy het gedink ons het met 5 seuntjies ingekom terwyl ons net ons tasse gaan neersit het met die kinders by na wie ons gekyk het. Hulle het 'n huis op die see geboek, terwyl hul ouers by 'n troue was. Hy wou ons ook nie net 'n halfuur vroeer laat inboek nie, wat ons baie sou help om net gou te verklee voor ons na ons roetine moes aanmeld by die ouers van die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Gelukkie
Hi, my name is Andrew, the owner of Gelukkie. I have never met you or spoken to you. I can’t allow guests into their cottage until they have been cleaned and checked ready at 2 pm. Children are not allowed as specified on the Lekkerslaap site. I did not appreciate you bringing in five children and using my private pool without my permission. Our house rules were disregarded.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 31 Seemeeu-singel, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZmUyNDg5LTk4NDAtNDQ0Yi04OGQ0LWE4MzU2M2Y0NGZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Farm 31 Seemeeu Crescent Pilgrimsrust 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.814340732408 17.895573728837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang