Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksdam Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
W A S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens. Baie lekker plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, uniek, en 'n ware oase. Ons het heerlik gebly. Die kos was uitmuntend en ons gasheer het uit sy pad gegaan om seker te maak dat bouwerk a.g.v. reenskade ons nie steur nie. Hy het ons selfs getrakteer op 'n gratis aandete en ontbyt! Die opset is smaakvol en ek sou selfs langer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
1 nag
5.0
Des 2023

Baie lekker en rustig. Baie lekker en vriendelike diens. Hierdie is 'n moet-stop as jy in hierdie rigting reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Enjoyable stay. One night stopover. Met expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samkeliso N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Nice and quiet. Please consider backup power for the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Goeie oornagverblyf. Vriendelike ontvangs. Die gasheer het ekstra moeite gedoen om ons met krag te akkommodeer vir ons kamp-yskaste. Baie netjiese en skoon wooneenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Nie lekker nie. Swak diens. Geen kragprop naby 'n spieel vir hare en grimering nie. Geen beligting verskaf om te gebruik gedurende beurtkrag nie. Kamer beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillippa M
1 nag
4.8
Jun 2023

Very clean and well equipped. Would recommend it. Clean and safe. Pleasant experience especially having the dogs with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Baie lekker. Lekker kos. Mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mei 2023

Unremarkable but staff was friendly. It would have been worth the rate charged if breakfast was included. R990 per night for an unremarkable room only is a bit much. Was more like a R800 room. It would have been nice if the wifi code was given on arrival, Wasn't given. Didn't ask.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jozua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 4 (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMZyUf3GJtyPQKxDuUinYfozfnYzTeMtqrptk7XpSVeeXvlVZAi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 4 van Riebeeck Street (N14) Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.948789332442 22.73513584258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang