Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Geluksfontein Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lee V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee V

Clean, private, secure, central.

Place was very clean, love indoor braai, private and secure parking. Beautiful views on the balcony. Close to centre of Langebaan. Would definitely recommend this place.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Thanks a lot Lee,
For your support,
Regards,
Christo and Troy

Geluksfontein Accommodation
Linda F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Tranquility.

Well organised. The staff was very polite, friendly, and cooperative.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Thanks a lot for your support. Regards Christo

Geluksfontein Accommodation
Loretta C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta C

We were greeted by the very friendly owner.

He showed us around the property and informed us of the rules. We found the self-catering unit at Geluksfontein Accommodation to be lovely and private off the main house. Peaceful, very clean and tidy, and the owner kept in contact with us.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ricardo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ricardo V

It was a great stay.

Only issue is that it's not ideal for a close family. Children need to walk back around the house to the room. The advertisement doesn't show that and that's misleading.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Thanks a lot sir, for your support,

Geluksfontein Accommodation
Mona C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona C

Lieflike plek, lieflike mense!

Lieflike plek, superskoon en gerieflik, perfekte ligging binne stapafstand van restaurante, Spar, apteek en die strand. Christo is só aangenaam en vriendelik! Grootste bederf vir ons was die saamnooi op sy boot. Ons wou nie huistoe kom nie!

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Baie dankie julle. Dit was lekker gewees om julle as gaste te kon bederf,

Geluksfontein Accommodation
Wayne H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Als wat ons verwag het en waarde vir geld.

Met ons aankoms het die eienaar Christo ons vriendelik verwelkom en die plek gewys en met ons vertrekking vriendelik gesels en ons 'n veillige rit huis toe toegewens. Sal definitief die plek aan ander aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid Christo. Die eienaar was so gaaf om geen extra kostes by te voeg vir ons 11 jarige dogter nie.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Baie dankie Wayne.
Dit was n groot plesier gewees om julle hier tekon ontvang, baie dankie vir julle ondersteuning.
Julle was great gaste.
Liefde uit langebaan.

Geluksfontein Accommodation
Reneta D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reneta D

Baie vriendelike verwelkoming en aangename verblyf.

Ons 2 tieners het in die boonste woonstel gebly en ons het heerlik saam met hulle daar kaarte gespeel en maaltye geniet. Ons het in die onderste woonstel gebly saam met ons bokser waar hy veilig agter die hek vir ons gewag het as ons gaan uiteet het. Ons het baie lekker gebraai buite die onderste woonstel en dit was lekker stil en weg van hoofpad se geraas, maar tog baie sentraal.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle ondersteuning. Ons probeer hard om klein foutjies reg te stel en dankie weereens vir julle , julle is netjiese gaste.

Geluksfontein Accommodation
Jacqueline S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline S

Wonderful.

Very clean what you see is what you get. Will recomend. Munja a great host.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Thanks a lot for your support.
Regards.
Munya

Geluksfontein Accommodation
Armand O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Armand O

Nie die "luxury" wat ek verwag het soos in beskrywing nie.

Koste per nag te hoog vir wat jy kry. Geen lappie by wasbak. Geen warm water met aankoms - geiser was af. Braai was nie skoon nie - het besluit om nie te braai. Die ligging is perfek met 'n paar veranderings en bestuur. Dan kan dit die prys werd wees.

Geluksfontein Accommodation se terugvoer

Baie jammer oor die geyser. Die lappe was in die laai. Tafel was gekrap deur die honde. Diere vriendelik maar kan diere nie binne toegemaak word, en gaste ry iewers heen nie. Daar is 'n buite klein erf vir die diere as gaste iewers heen ry. En skottelgoed was net so gelos. Dit is self diens eenhede.

Geluksfontein Accommodation
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55bf7ad81a9ff226449cbd4419610c57da29cdeda1775d298e6719d23d2fc3c796988eeaec0ce0c7a3a246246bf339bf9561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 23 Padrao Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089198682665 18.037649242081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang