Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Lee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Clean, private, secure, central. Place was very clean, love indoor braai, private and secure parking. Beautiful views on the balcony. Close to centre of Langebaan. Would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot Lee, For your support, Regards, Christo and Troy

Linda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Tranquility. Well organised. The staff was very polite, friendly, and cooperative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot for your support. Regards Christo

Loretta C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

We were greeted by the very friendly owner. He showed us around the property and informed us of the rules. We found the self-catering unit at Geluksfontein Accommodation to be lovely and private off the main house. Peaceful, very clean and tidy, and the owner kept in contact with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ricardo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

It was a great stay. Only issue is that it's not ideal for a close family. Children need to walk back around the house to the room. The advertisement doesn't show that and that's misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot sir, for your support,

Mona C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lieflike plek, lieflike mense! Lieflike plek, superskoon en gerieflik, perfekte ligging binne stapafstand van restaurante, Spar, apteek en die strand. Christo is só aangenaam en vriendelik! Grootste bederf vir ons was die saamnooi op sy boot. Ons wou nie huistoe kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Baie dankie julle. Dit was lekker gewees om julle as gaste te kon bederf,

Wayne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Als wat ons verwag het en waarde vir geld. Met ons aankoms het die eienaar Christo ons vriendelik verwelkom en die plek gewys en met ons vertrekking vriendelik gesels en ons 'n veillige rit huis toe toegewens. Sal definitief die plek aan ander aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid Christo. Die eienaar was so gaaf om geen extra kostes by te voeg vir ons 11 jarige dogter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Baie dankie Wayne. Dit was n groot plesier gewees om julle hier tekon ontvang, baie dankie vir julle ondersteuning. Julle was great gaste. Liefde uit langebaan.

Reneta D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Baie vriendelike verwelkoming en aangename verblyf. Ons 2 tieners het in die boonste woonstel gebly en ons het heerlik saam met hulle daar kaarte gespeel en maaltye geniet. Ons het in die onderste woonstel gebly saam met ons bokser waar hy veilig agter die hek vir ons gewag het as ons gaan uiteet het. Ons het baie lekker gebraai buite die onderste woonstel en dit was lekker stil en weg van hoofpad se geraas, maar tog baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Baie, baie dankie vir julle ondersteuning. Ons probeer hard om klein foutjies reg te stel en dankie weereens vir julle , julle is netjiese gaste.

Jacqueline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Wonderful. Very clean what you see is what you get. Will recomend. Munja a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Thanks a lot for your support. Regards. Munya

Armand O
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Nie die "luxury" wat ek verwag het soos in beskrywing nie. Koste per nag te hoog vir wat jy kry. Geen lappie by wasbak. Geen warm water met aankoms - geiser was af. Braai was nie skoon nie - het besluit om nie te braai. Die ligging is perfek met 'n paar veranderings en bestuur. Dan kan dit die prys werd wees.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Christo
Geluksfontein Accommodation
Baie jammer oor die geyser. Die lappe was in die laai. Tafel was gekrap deur die honde. Diere vriendelik maar kan diere nie binne toegemaak word, en gaste ry iewers heen nie. Daar is 'n buite klein erf vir die diere as gaste iewers heen ry. En skottelgoed was net so gelos. Dit is self diens eenhede.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55bf7ad81a9ff226449cbd4419610c57da29cdeda1775d298e6719d23d2fc3c796988eeaec0ce0c7a3a246246bf339bf9561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 23 Padrao Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089198682665 18.037649242081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang