Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geluksfontein Accommodation bied selfsorgverblyf wat sentraal geleë is in die rustige dorpie Langebaan en naby die strand, winkels en restaurante is. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf en het dus elektrisiteit regdeur beurtkrag.

Dié instansie gee gaste die opsie van 2 selfsorg-eenhede wat woonstel 1 en woonstel 2 insluit. Woonstel 1 is op die grondvloer en het nie 'n uitsig oor die verre see nie. Dié eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl woonstel 2, wat op die eerste verdieping is en meer van 'n uitsig het, 2 enkelbeddens het. Indien gaste hul troeteldiere wil saambring, sal hulle Woonstel 1 moet bespreek aangesien Woonstel 2 ongelukkig nie troeteldiervriendelik is nie.

Albei eenhede het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Woonstel 2 sluit 'n ingeboude binnebraai in. Daar is 'n leefarea in albei eenhede wat 'n TV met Netflix insluit asook 1 slaapbank wat teen 'n ekstra tarief bespreek kan word. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boot en visvangtoerusting kan op versoek gehuur word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geluksfontein Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55bf7ad81a9ff226449cbd4419610c57da29cdeda1775d298e6719d23d2fc3c796988eeaec0ce0c7a3a246246bf339bf9561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 23 Padrao Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089198682665 18.037649242081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang