Geluksfontein Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geluksfontein Akkommodasie bied selfsorgverblyf in Langebaan se middedorp, naby die strand, winkels en restaurante. Die eiendom maak gebruik van sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede, Woonstel 1 en 2. Woonstel 1 is op die grondverdieping, het nie 'n see-uitsig nie en daar is 'n dubbelbed. Woonstel 2 is op die eerste verdieping en het meer van 'n uitsig. Dié eenheid het weer 2 enkelbeddens. As gaste hulle troeteldiere wil saambring moet hulle asb. Woonstel 1 bespreek aangesien Woonstel 2 nie troeteldiervriendelik is nie.
Albei eenhede het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Woonstel 2 het 'n ingeboude binnebraai en daar is 'n leefarea in albei eenhede asook 'n TV met Netflix en 1 enkelslaapbank. Dit moet teen 'n ekstra koste bespreek word. Die eenheid bied gratis WiFi. Boot- en visvangtoerusting is te huur op aanvraag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Geluksfontein Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrao-straat 23, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang