Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksfontein Game Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Linda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stil en rustig. Dit is 'n mooi plek, skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanien
Geluksfontein Game Farm
Ons is dankbaar vir jou vriendelike woorde en dat jy 'n resensie met ons en die gemeenskap gedeel het. Ons is opgewonde dat jy van jou ervaring gehou het. Sien jou weer. Geluksfontein Groete

Wilma C
1 nag
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike ervaring. Puik ontvangs deur Sjanien en haar gesin. Sommer vinnig deel-van-'n-familie-gevoel gekry. Baie netjiese en skoon eenhied. Sy het soveel ekstra moeite gedoen om ons privaatheid te akkommodeer. Beslis sal ek weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanien
Geluksfontein Game Farm
Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u ’n resensie met ons en die gemeenskap gedeel het. Ons is opgewonde dat u van u ervaring gehou het. Sien binnekort weer. Geluksfontein Groete,

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Awesome wegbreek uit stad. Eienaars baie mooi mense. Rustig en stil. Ons was by hek welkom ontvang deur eienaars. Ons het elke sekonde geniet. Wat 'n heerlike avontuur naweek. Ons wou net daar bly, maar werk en skool lê voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanien
Geluksfontein Game Farm
Goeiedag. Ons is dankbaar vir jou mooi woorde. Dankie dat jy jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien. Groete, Geluksfontein Private Game Farm

Nicole O
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Great bush getaway. Comfortable and spacious with everything you need for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanien
Geluksfontein Game Farm
Goeie dag, Baie dankie dat u, u resensie met ons en die gemeenskap gedeel het. Ons sien uit daarna om jou weer te sien. Groete Geluksfontein Private Game Farm

Eunette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Heerlike toegeruste plaas net buite Pretoria. Baie lekker plaas met vol toegeruste kombuis, baie yskaste, DStv en tafeltennis. Buite- en binnebraai. Goeie opsie vir verskeie paartjies, want elkeen het eie kamer met en suite-badkamer. Lekker om 'n stap of 'n rit op die plaas te vat. Die gasvrou, Sjanien, is baie tegemoetkomend en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanien
Geluksfontein Game Farm
Goeie dag, Ons is so dankbaar vir jou mooi woorde. Dankie dat jy jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien. Groete Geluksfontein Private Game Farm

Maryke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Ongelooflik lekker ontspan en waarde vir geld. ’n Groep mense kan almal hulle privaat slaapkamers en badkamers hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanien
Geluksfontein Game Farm
Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u, u resensie met ons en die gemeenskap gedeel het. Ons is opgewonde dat u van u ervaring gehou het. Sien binnekort weer. Gelyksfontein Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sjanien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 13, Hartbeesfontein Dinokeng Natuurreservaat, Cullinan, 3000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b62eead7f26dc8b03f7839376299ed2efc4064151dc305c8f876b52b243f03ebdb34dcf4a04fb01311c9817037be25ae97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Portion 13 Hartbeesfontein Dinokeng Nature Reserve 3000 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -25.472039429722 28.52203202943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang