Geluksfontein Game Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sjanien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Geluksfontein Game Farm se terugvoer
Ons is dankbaar vir jou vriendelike woorde en dat jy 'n resensie met ons en die gemeenskap gedeel het. Ons is opgewonde dat jy van jou ervaring gehou het.
Sien jou weer.
Geluksfontein Groete
Wilma C - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring.
Geluksfontein Game Farm se terugvoer
Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u ’n resensie met ons en die gemeenskap gedeel het.
Ons is opgewonde dat u van u ervaring gehou het.
Sien binnekort weer.
Geluksfontein Groete,
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Lydia V - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome wegbreek uit stad. Eienaars baie mooi mense. Rustig en stil.
Geluksfontein Game Farm se terugvoer
Goeiedag. Ons is dankbaar vir jou mooi woorde. Dankie dat jy jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons sien uit daarna om jou weer te sien. Groete, Geluksfontein Private Game Farm
Nicole O - Feb 2022
Algehele gradering
Great bush getaway.
Geluksfontein Game Farm se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie dat u, u resensie met ons en die gemeenskap gedeel het.
Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Geluksfontein Private Game Farm
Eunette B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike toegeruste plaas net buite Pretoria.
Geluksfontein Game Farm se terugvoer
Goeie dag,
Ons is so dankbaar vir jou mooi woorde. Dankie dat jy jou resensie met ons en die gemeenskap deel.
Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Geluksfontein Private Game Farm
Maryke S - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker ontspan en waarde vir geld.
Geluksfontein Game Farm se terugvoer
Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde en dat u, u resensie met ons en die gemeenskap gedeel het.
Ons is opgewonde dat u van u ervaring gehou het.
Sien binnekort weer.
Gelyksfontein Groete.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 13, Hartbeesfontein Dinokeng Natuurreservaat, Cullinan, 3000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang