Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gem Quays Waterfront

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Gem Quays Waterfront
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lindy R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy R

Just perfect.

Great place to have spent a weekend. Will definitely visit again.

Janice W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Amazing. Great location.

We had a great stay. Walking distance from the waterfront and amazing restaurants. Highly recommended. The host was great, informing us of all the best eating places during the festival.

Peter G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter G

Perfect but a bit small.

Needed a bit more space eg. lounge-type relaxing area.

Gem Quays Waterfront se terugvoer

Baie dankie, u was wonderlike gaste, hoop om u binnekort weer te sien.
Groete
Eugene

Gem Quays Waterfront
Peet P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet P

Heerlike ervaring, sentraal geleë en binne loopafstand van die meeste plekke in Knysna.

Ons het 'n baie lekker ontvangs gehad. Die uitsig was uitstekend. Die blyplek was goed toegerus met alles wat nodig was vir ons verblyf. Toegang was baie lekker en die veiligheid was baie goed. Die gasheer was tops en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Gem Quays Waterfront se terugvoer

Hallo Peet
Baie dankie
Julle is altyd welkom
Groete vir eers
Eugene Coetzee

Gem Quays Waterfront
Hagen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hagen B

Baie mooi area, bekostigbaar en naby winkels en restaurante.

Die eenheid het geen braaigeriewe nie, wat nogal iets van 'n probleem was. Daar was ook geen skoonmaakgeriewe soos 'n besem en mop nie. Daar was net 1 handdoek elk en ons was daar vir drie nagte. Geen potte of panne nie, ons moes ontbyt, middagete en aandete gebruik maak van eetplekke wat nogal 'n mens se sak kan ruk. Dankie.

Gem Quays Waterfront se terugvoer

Beste Hagen,
Volgens die al die foto's kan jy baie duidelik sien wat daar is en wat verskaf word, daar is net 'n klein balkonnetjie met 'n uitsig op die water en daar mag nie oopvure of gas braaiers wees nie, ie, volgens die Landgoed se reels nie, aangesien dit 'n brandgevaar inhou. Meeste van die 1ste vloer verblyf, het nie die braaigeriewe nie. U moet asb in die toekoms net die volle beskrywings lees, daar was geen inligting verberg nie. Ek het wel ander eenhede ook, maar miskien het u dit net gemis, miskien moet u net volgende keer meer navrae doen, voordat u u eie tekort bevraagteken. Groete, Eugene.

Gem Quays Waterfront
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf05b5e5060c1c95dd442fd616779ca2adf4a01fd180beff92a8b009708be331e119fac0751ba7213eab6f3e36a64548cb41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040614901411 23.047075561761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang