Gem Quays Waterfront
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lindy R - Jun 2024
Algehele gradering
Just perfect.
Janice W - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing. Great location.
Peter G - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect but a bit small.
Gem Quays Waterfront se terugvoer
Baie dankie, u was wonderlike gaste, hoop om u binnekort weer te sien.
Groete
Eugene
Elaine K - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing.
Peet P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike ervaring, sentraal geleë en binne loopafstand van die meeste plekke in Knysna.
Gem Quays Waterfront se terugvoer
Hallo Peet
Baie dankie
Julle is altyd welkom
Groete vir eers
Eugene Coetzee
Hagen B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi area, bekostigbaar en naby winkels en restaurante.
Gem Quays Waterfront se terugvoer
Beste Hagen,
Volgens die al die foto's kan jy baie duidelik sien wat daar is en wat verskaf word, daar is net 'n klein balkonnetjie met 'n uitsig op die water en daar mag nie oopvure of gas braaiers wees nie, ie, volgens die Landgoed se reels nie, aangesien dit 'n brandgevaar inhou. Meeste van die 1ste vloer verblyf, het nie die braaigeriewe nie. U moet asb in die toekoms net die volle beskrywings lees, daar was geen inligting verberg nie. Ek het wel ander eenhede ook, maar miskien het u dit net gemis, miskien moet u net volgende keer meer navrae doen, voordat u u eie tekort bevraagteken. Groete, Eugene.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang