Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gems Quays Waterfront

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Marle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dis lekker by Gem Quays Waterfront! Selfs mooier as op foto's! Kalm, veilig, skoon, gerieflik en sakpas beskryf dié oulike akkommodasie. Alles wat 2 mense nodig het om gemaklik te kuier, binne loopafstand van die Waterfront en 'n verskeidenheid goeie restaurante. Lieflike uitsig op waterkanaal en bootjies wat rustig tussen huise beweeg. Gasheer is puik! Het ons van goeie inligting en restaurant verwysings voorsien. Beveel dié plekkie beslis aan vir 2-mens akkommodasie van gehalte. Ons wil weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Hi Marle Julle is baie welkom en baie dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het. Sien julle binnekort. Groete vir eers. Eugene

Ilse S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Uitmuntend, gemaklik, gerieflik. Die verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Hallo Ilse Baie dankie, hoop om julle binnekort weer te sien. Groete vir eers Eugene

Lindy R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Just perfect. Great place to have spent a weekend. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Always welcome back. Regards

Janice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. Great location. We had a great stay. Walking distance from the waterfront and amazing restaurants. Highly recommended. The host was great, informing us of all the best eating places during the festival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Always welcome back. Regards, Eugene

Jozef D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Fantastiese ligging, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Hallo Jozef Julle is altyd welkom terug. Groete vir eers.

Elaine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Amazing. Verblyf was baie lekker en pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Always welcome back. Regards,

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Perfect but a bit small. Needed a bit more space eg. lounge-type relaxing area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Baie dankie, u was wonderlike gaste, hoop om u binnekort weer te sien. Groete Eugene

Peet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Heerlike ervaring, sentraal geleë en binne loopafstand van die meeste plekke in Knysna. Ons het 'n baie lekker ontvangs gehad. Die uitsig was uitstekend. Die blyplek was goed toegerus met alles wat nodig was vir ons verblyf. Toegang was baie lekker en die veiligheid was baie goed. Die gasheer was tops en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Hallo Peet Baie dankie Julle is altyd welkom Groete vir eers Eugene Coetzee

Hagen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Baie mooi area, bekostigbaar en naby winkels en restaurante. Die eenheid het geen braaigeriewe nie, wat nogal iets van 'n probleem was. Daar was ook geen skoonmaakgeriewe soos 'n besem en mop nie. Daar was net 1 handdoek elk en ons was daar vir drie nagte. Geen potte of panne nie, ons moes ontbyt, middagete en aandete gebruik maak van eetplekke wat nogal 'n mens se sak kan ruk. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Eugene
Gems Quays Waterfront
Beste Hagen, Volgens die al die foto's kan jy baie duidelik sien wat daar is en wat verskaf word, daar is net 'n klein balkonnetjie met 'n uitsig op die water en daar mag nie oopvure of gas braaiers wees nie, ie, volgens die Landgoed se reels nie, aangesien dit 'n brandgevaar inhou. Meeste van die 1ste vloer verblyf, het nie die braaigeriewe nie. U moet asb in die toekoms net die volle beskrywings lees, daar was geen inligting verberg nie. Ek het wel ander eenhede ook, maar miskien het u dit net gemis, miskien moet u net volgende keer meer navrae doen, voordat u u eie tekort bevraagteken. Groete, Eugene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf05b5e5060c1c95dd442fd616779ca2adf4a01fd180beff92a8b009708be331e119fac0751ba7213eab6f3e36a64548cb41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040614901411 23.047075561761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang