Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gem Quays Waterfront

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gem Quays Waterfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel, toegerus met kragomskakelaar, en perfek geleë in die hartjie van die Quays Waterfront. Dit bied gaste skouspelagtige uitsigte oor die kanaal vanaf die eerste verdieping.

Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Hierdie slaapkamer lei na die balkon wat kanaaluitsigte bied en het 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie-area is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei asook 'n ketel vir tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n braai-area aan die agterkant van die perseel beskikbaar en veilige parkeerplek is beskikbaar op die landgoed met 24/7-sekuriteit.

Hierdie eiendom is stapafstand van baie romantiese restaurante en verskeie geriewe af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Gem Quays Waterfront
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gem Quays Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf05b5e5060c1c95dd442fd616779ca2adf4a01fd180beff92a8b009708be331e119fac0751ba7213eab6f3e36a64548cb41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040614901411 23.047075561761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang