Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gem of the Breede

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 313, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 300 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Gem of the Breede is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witsand en bied gerieflike vakansieverblyf wat perfek is vir 'n gesin of groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met toegang tot 'n privaat balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde en vyfde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede en derde badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die eetarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 8 met stoele en 'n gemaklike sitarea met 'n TV het. Die binnebraai-area is heerlik vir daardie koue winteraande.

Hierdie eiendom het 'n lieflike dek met buitemeubels en spog met 'n absoluut pragtige uitsig wat oor die Breederrivier uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Gem of the Breede
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maritsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan 313, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gem of the Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 300
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 313, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4a12fe665630af41d15241b545f655a4af8c78e13fc18cd492502706d058f039e15f37b6b93c5940ffc59a15e748206817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 313 Joseph Barry drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396349826897 20.828018676145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang