Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GemAfrica

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir GemAfrica
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carol M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

A real gem.

Wonderful place to stay. Kids had such fun on the coffee slide, jungle gyms and pool. Very friendly hosts, welcoming and accommodating.

Nolene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Rustige area, ontspannend, netjies, skoon, veilig. Pragtige omgewing.

Heerlike blyplek en ligging! Die huis is netjies en skoon. Daar is baie spasie en speelplek vir kinders. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit vir seker aanbeveel. Een van ons lekkerste vakansies.

Santie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie J

Regte rus vir die siel verblyf in die mooiste houthuis.

Pragtige huis in die bos, maar naby genoeg aan allerhande ander aktiwiteite en die see. Eienaars is awesome en het ons verblyf so lekker gemaak.

Nicola G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G

A beautiful log cabin in a safe, tranquil setting, close to Sedgefield, Hoekwil and Wilderness.

We had a very friendly welcome from Anke and her husband, as well as their young son and lots of beautiful dogs. Very easy to chat to and offer access to a swimming pool. The house was big and spacious with a huge balcony area and Weber. We loved our stay amongst the fynbos and succulents and were close to all the beaches and walks; we also spent a fantastic morning paragliding with Cloudbase. Would definitely recommend staying at GemAfrica.

Willie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Vriendelike eienaars en 'n wonderlike uitsig. Beslis 'n hoogtepunt van ons vakansie.

Die huis en tuine is pragtig versorg en die uitsig vanuit die leefarea is asemrowend.

Frauke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frauke V

Anke and Falk was so welcoming and made us feel at home from the moment we arrived. The surroundings of the cabin are breathtaking, with nothing but nature and the sounds of birds filling the air.

We would recommend Gem Africa if you need a break from the hustle and bustle of everyday life and just wanting to reconnect with yourself and with nature. We will be back, for sure!

Bernice T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice T

Baie aangename verblyf in rustige omgewing en 'n netjiese en skoon huis.

Sal beslis weer GemAfrica besoek en volgende keer langer bly. Anke en Falke is wonderlike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Beveel die rustige plek met groot vrymoedigheid aan.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langvlei Dunes-weg 261, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59b6f1838f0dd0ef898d4e396678c9754963e1df845b85303e06747c8373017449ecdc37fa7e8078e77d18f6e4758e55fff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 261 Langvlei Dunes Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.993315015529 22.656542620901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang