Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Stoor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Steven D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We couldn't have asked for more. Our stay was truly fantastic; it was exactly everything we wanted. We will most certainly return again. The house gave us a homely feeling the minute we walked in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinn C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ruim, skoon en netjies, lieflike omgewing, goeie kommunikasie vanaf die eienaar. Uitstekend, stil, skoon, ruim, vriendelik met alles wat mens nodig het vir selfsorg - lieflike omgewing - genoeg plek vir my boswa. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ontspanne en gerieflik. Lekker weg van die stad af. Die stoor is awesome, geen klagtes, mense is behulpsaam en baie vriendelik. Sal definitief nie weer by 'n ander plek gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Beautiful and peaceful stay! Stunning place, spacious rooms and well equipped with everything that you will need. Beautiful decor and very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie goeie diens gehad. Baie dankie Die Ou Stoor - was baie netjies en gerieflik en als wat ons nodig gehad het was beskikbaar. 'n Inligtingsblad van interessanthede sal help om die omgewing meer te verken.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lischia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Dit was baie mooi en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
1 nag
4.6
Sep 2023

Troue by Tholo Thabanyana. Mooi kamers, netjiese kuierarea met baie ruimte. Volledige, goed toegeruste kombuis en baie ekstra moeite is gedoen om die kinders welkom te laat voel, veral met die "indoor tents". Dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tamarind H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Peaceful farm stay. We had a lovely stay at Die Ou Stoor. This farm house is peaceful and quiet. We enjoyed bird watching in the garden and spent the evening around the fire boma. The house is clean and very well equipped. We really loved the decor and the personal touches in Die Ou Stoor. It's worth mentioning that you should take your own water. While they advised we could drink the water after allowing it to run for a little while, we found the water still came out brown and didn't want to risk it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cleo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Relaxing and beautiful. The road to Die Ou Stoor is gravel and long, however, the house makes up for it. The house was beautiful, and fully equipped, and nice to have a break from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

'n Baie aangename verrassing. Ons kan Die Ou Stoor enige tyd aanbeveel, die perseel was baie netjies skoon en baie goed toegerus. Mike die helper was baie behulpsaam en vriendelik asook die eienaar wat ons baie goed ontvang het. Die selfoonontvangs daar is egter baie swak en WiFi sou dalk baie gehelp het maar een kan daarsonder lewe vir 'n dag of 2 - maar vir langer besprekings sou ek se dat dit dalk baie aanbeveelbaar is. En 'n elektriese hekmotor sou ook baie gehelp het as om in die donker uit te klim om eers die plaashek oop te stoot, maar behalwe vir dit was die plekkie regtig baie lekker, mooi en sal hom enige tyd aanbeveel. Daar was 'n probleem met een van die badkamers se toilette wat nie wou spoel nie en ons het ook opgemerk die yskas se rubbertjies seël nie mooi nie so die yskas behou nie sy koue nie en dan lek hy maar overall is dit glad nie 'n probleem gewees nie. Baie, baie dankie vir die oulike plekkie waar ons regtig lekker kon ontspan en die rustigheid van die bosveld kon geniet het - ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2c585a8db18c99bbf0218f726fac96e57f042ae9a4a76fa36bd693860926f097086779cfdd1a001441566ce66822ba6edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 Brakfontein Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66257330707 26.704105428776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang