Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Stoor

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Aug 2024 tot 31 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Die Ou Stoor is in die buitewyke van Swartruggens op ’n plaas geleë en is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Botswana.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in dié 3 slaapkamers deel 2 aparte badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.

Die huis lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is vir 3 voertuie beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Xolisiwe P
Saam met vriende
5.0
It was so comfortable. It was fantastic and good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nedine M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, behulpsaam en baie vriendelik. Ons het dit so baie geniet. Ons wil sommer vinnig weer ons volgende trip beplan.
Nov 2024
Steven D
Saam met lewensmaat
5.0
We couldn't have asked for more. Our stay was truly fantastic; it was exactly everything we wanted. We will most certainly return again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Quinn C
Besigheidsreis
5.0
Ruim, skoon en netjies, lieflike omgewing, goeie kommunikasie vanaf die eienaar. Uitstekend, stil, skoon, ruim, vriendelik met alles wat mens nodig he...
Sien meer
Aug 2024
Lena V
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne en gerieflik. Lekker weg van die stad af. Die stoor is awesome, geen klagtes, mense is behulpsaam en baie vriendelik. Sal definitief nie wee...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Die Ou Stoor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2c585a8db18c99bbf0218f726fac96e57f042ae9a4a76fa36bd693860926f097086779cfdd1a001441566ce66822ba6edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 20 5 1 5 Brakfontein Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66257330707 26.704105428776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang