Gemini 196 @ Westwood Skye
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grace-laan 12, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Gemini 196 @ Westwood Skye is 'n bekoorlike selfsorghuis wat saam met ander eenhede in Westwood Lodge, Durban, geleë is. Hierdie area is vir sy strande, skilderagtige roetes, verskeidenheid restaurante en ikoniese besienswaardighede, soos uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuine en Umgeni River Bird Park, bekend.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, sake reisigers en lang- en korttermynverblyf. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea lei wat gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n braai-area. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Grace-laan 12, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grace-laan 12, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang