Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemini Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-keeromstraat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R28 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Gemini Villa is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike huis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan geniet en verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 12 gaste in 6 slaapkamers en 5 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl twee van die slaapkamers met koningingrootte-beddens ingerig is, en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Vier van die slaapkamers het toegang tot en suite-badkamers wat met 'n stort of 'n bad toegerus is, terwyl twee ander slaapkamers 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim oopplan-leefarea is ingerig met 'n groot gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Die area maak oop op 'n onderdakbalkon wat met 'n braai en 'n etenstafel ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n groot buite-area met 'n swembad, 'n braai, 'n kroeg, sonstoele en ononderbroke uitsigte. Die eiendom het ook 'n dakdek, sonkrag, omskakelaars en oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Hierdie huis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gemini-keeromstraat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R28 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R28 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-keeromstraat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e7ea69a781bcb51f9c57f129481082591a4172f741e46c71bfa8943d5bfca6711679d5862bc0ceda0c73b42718b01014a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R28 000 per nag (plek vir 12) 3 Gemini Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.085896926316 23.368611641104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang