Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geminthebush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hercules R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Quiet and relaxing. Super clean with excellent service from owner and staff. Some of the best pancakes we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Mooi, skoon, netjies. Mooi, skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Baie netjiese kamers en vriendelike personeel. Etes ook baie smaaklik. Met die baie mooi kamers is daar ongelukkig geen privaatheid in die kamer as die gordyne oopgemaak is nie - kyk direk in die ander kamers of ontspanningsarea in.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie lekker om in te bly. Omtrent alles wat 'n mens nodig het is in die plek. Kort net 'n eie klein braaiplek of 'n mobiele braai. Braaigereedskap kort in die woonstel. Sal egter weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Frederic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 682, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e18d8b234658d97836d4faf7074f9084f47272beb1e521fe2e5f04ad780ae3bd8c65d3ae8ea1e2b0387ec7a306093fbf72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 682 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.350620651425 30.979506456505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang