Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemmell Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemmell Place 7, Virginia, Durban-Noord, 4016, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë in die warm stad Virginia, Durban, is Gemmell Place 'n pragtige vakansiehuis wat naby winkels, restaurante, parke, 'n natuurreservaat en pragtige sandstrande geleë is waar die hele gesin 'n sonnige dag saam kan deurbring.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die ruim hoofsuite het direkte toegang tot die boonste balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, bad, dubbelwasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, maar net die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers deel die derde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die helder en lugversorgde oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak van die huis en beskik oor 'n stylvolle kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Hierdie leefarea maak ook direk oop op die boonste balkon. Vir gaste se vermaak is 'n speletjieskamer ook beskikbaar met 'n pooltafel, 'n kroeg en nog 'n TV. Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste kan op die sonstoele ontspan en in die swembad afkoel, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 750

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gemmell Place 7, Virginia, Durban-Noord, 4016, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gemmell Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemmell Place 7, Virginia, Durban-Noord, 4016, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3694c006378e8d2636fd19d87ca56355818f6d86acef7e8ba8c5b4e09917d20825310a017ff4baf99448b4eb22ff1ed08831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 7 Gemmell Place Virginia 4016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.765869 31.049142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang