Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemmell Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemmell Place 7, Virginia, Durban-Noord, 4016, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gemmell Place is 'n pragtige vakansiehuis naby winkels, restaurante, parke, 'n natuurreservaat en pragtige sandstrande in in Virginia, Durban.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die boonste balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, maar net die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gaste in die ander 2 slaapkamers deel die derde badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea op die boonste verdieping het lugversorging en beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Hierdie leefarea lei direk na die boonste balkon. Die speletjieskamer het 'n pooltafel, 'n kroeg en nog 'n TV. Die stapeldeur lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n swembad met sonstoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 776

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gemmell Place 7, Virginia, Durban-Noord, 4016, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gemmell Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemmell Place 7, Virginia, Durban-Noord, 4016, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3694c006378e8d2636fd19d87ca56355818f6d86acef7e8ba8c5b4e09917d20825310a017ff4baf99448b4eb22ff1ed08831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 7 Gemmell Place Virginia 4016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.765869 31.049142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang