Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemsbok Cottage

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Henriette D
1 nag
5.0
Nov 2023

Sal definitief weer by Gemsbok Cottage oorslaap. Bekostigbaar. Beslis die moeite werd. Netjies, huislik en skoon. Baie vriendelik en hulpvaardig. Bed slaap soos 'n droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Veilige, netjiese sentraal geleë. Plekkie is lekker sentraal geleë aan als. Netjies en die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Gemaklik en skoon. Baie gerieflik. Netjies. WiFi was net nie beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Aangename ervaring. Het heeltemal voldoen aan ons oornagbehoefte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deirdre S
1 nag
4.6
Des 2023

Not bad. It was clean and safe. However, there was noise from the suburb, dogs barking, kids screaming and lots of mosquitoes from a nearby birdbath!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucius K
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Gemaklik en gerieflik. Vriendelike ontvangs en skoon en gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Basies, maar gerieflik. Ons het slegs een aand by Gemsbok Cottage oorgebly, maar dit was heel gerieflik en skoon. Ook naby aan die kerk waar ons die troue gehad het op die Saterdagoggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonika T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Netjies, skoon en gemaklik. Eienaar baie behulpsaam. Lekker stil, veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariam S
1 nag
5.0
Jun 2022

Home away from home. Een van die beste plekke om te oornag, Estie is baie vriendelik en sy laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokstraat 6, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc677d4d7ea7a087c72e6770d69c7f548f15cba62ff3b7fa5039dc4543d8f7b2a13e331b953d0ea76a48ed4545b72c721fe4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 6 Gemsbok Street La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -28.248414 28.318942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang