Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemsbok Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Gemsbok Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henriette D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Sal definitief weer by Gemsbok Cottage oorslaap. Bekostigbaar.

Beslis die moeite werd. Netjies, huislik en skoon. Baie vriendelik en hulpvaardig. Bed slaap soos 'n droom.

Cindy B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Veilige, netjiese sentraal geleë.

Plekkie is lekker sentraal geleë aan als. Netjies en die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Linda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Gemaklik en skoon.

Baie gerieflik. Netjies. WiFi was net nie beskikbaar nie.

Deirdre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S

Not bad.

It was clean and safe. However, there was noise from the suburb, dogs barking, kids screaming and lots of mosquitoes from a nearby birdbath!

Lucius K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K

Gemaklik en gerieflik.

Vriendelike ontvangs en skoon en gerieflike kamers.

Eileen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B

Basies, maar gerieflik.

Ons het slegs een aand by Gemsbok Cottage oorgebly, maar dit was heel gerieflik en skoon. Ook naby aan die kerk waar ons die troue gehad het op die Saterdagoggend.

Sonika T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika T

Netjies, skoon en gemaklik.

Eienaar baie behulpsaam. Lekker stil, veilige area.

Mariam S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam S

Home away from home.

Een van die beste plekke om te oornag, Estie is baie vriendelik en sy laat jou tuis voel.

Lydia E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia E

Heerlike oorslaap tydens ons langpad reis.

Baie vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie. Heerlike kamer, warm beddegoed en rustige omgewing. Baie mooi dekor en warm atmosfeer. Hoogs aanbeveel.

Koos B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos B

Geen probleem.

Sal aanbeveel. Die parkeering agter is kompak maar jy moet maar net versigtig wees. Kamers is goed toegerus. Die bad is net bietjie diep veral vir ouer gaste.

Helen L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Baie aangename plek

Rustige buurt, vriendelike personeel en my kamer was super skoon.

Gemsbok Cottage se terugvoer

Baie dankie.
Kom kuier gou weer.
Estie

Gemsbok Cottage
Kobus M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Baie vriendelik en skoon.

Estie was baie vriendelik en baie hulpvaardig.

Gemsbok Cottage se terugvoer

Baie dankie, Kobus, hoop julle kom gou weer kuier!

Gemsbok Cottage
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Een van my top 5 LekkeSlaap-kuierplekke

Netjies, silwerskoon, alles wat 'n mens wil he! Was bereid om op kort kennisgewing 'n eksta nag te reël.

Gemsbok Cottage se terugvoer

Dankie!
Kom kuier asseblief gou weer.

Gemsbok Cottage
Richard D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D

A very pleasant overnight stay.

The cottage was well appointed and had all the necessary equipment. It was also very clean. Entry and exit access were easy.

Gemsbok Cottage se terugvoer

Thank you!
Hope to see you again, soon.

Gemsbok Cottage
Claas P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claas P

Veilige, goeie oornagplek.

Viendelike ontvangs en die kamers is van uitstaande gehalte met alles wat nodig is. Netjies en skoon.

Narsus M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Narsus M

Baie lekker plekkie. Het net een nag oornag.

Die enigste nadeel op die plek is daar is nie 'n bord voor op nie en die parkeerplek is baie nou en jy moet basies in tru -at uit en dis nie maklik met 'n groot voertuig nie.

Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokstraat 6, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc677d4d7ea7a087c72e6770d69c7f548f15cba62ff3b7fa5039dc4543d8f7b2a13e331b953d0ea76a48ed4545b72c721fe4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Gemsbok Street La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -28.248414 28.318942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang