Gemstone Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Mandi D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Maricia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige plek lekker geleë in Klerksdorp. Wat wonderlik was, was dat die swembad.
Gemstone Guest House se terugvoer
Ons by Gemstone Gastehuis sal beslis Maricia en haar gesin aanbeveel. Wat 'n mooi mens. 'n Pragtige familie.
Malan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker bed.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is altyd welkom hier by ons.
Groete,
Tina
Jakkie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Tina K - Feb 2024
Algehele gradering
It was peaceful.
Nombuso M - Aug 2024
Algehele gradering
I enjoyed the evening.
Jaco S - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike, maklike oornagplek.
Pierre G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, prakties, naby aan alles wat jy mag nodig kry. En 'n swembad, awesome.
Su-anne D - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslik baie lekker.
Nolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Besigheid.
Cobus G - Mei 2023
Algehele gradering
Akkommodasie was goeie waarde vir geld, netjies, en personeel was baie behulpsaam.
Doreen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was awesome! Mooi, skoon en veilig.
Susan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Rocco D - Okt 2023
Algehele gradering
Kamer was netjies en skoon. Gastehuis in 'n rustige omgewing. Lekker oornag.
Gemstone Guest House se terugvoer
Thank you for a wonderful review. Rocco was an outstanding guest and I well definitely give him a 10 out of 10. What a wonderful person. Hope to see you soon
Rona S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Natasja L - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gemaklike verblyf.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was heerlik om julle hier te he. Julle is altyd welkom. Groete Tina
Fanie C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige en aangename kuier. Die beskikbaarheid van generator met sekere tye gedurende beurtkrag is ook 'n groot aanwins.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons by Gemstone wardeer dit. Ons sal beslis na u kwelling kyk en verbeter waar ons kan. Groete Gemstone
Heide-marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker. Onyx kamer is gerieflik en eenkant weg van ander kamers.
Nolene B - Sep 2023
Algehele gradering
Reis vir werk.
Gemstone Guest House se terugvoer
Thank you for your review. Without nagative reviews we can't better ourselves. Thank you for your review and staying at Gemstone Guesthouse. The matter at hand was looked into and handled accordingly. Hope to see you soon and bet you will have a better stay.
Regards
Tina
Su-anne D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieta V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Trudi R - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gemstone Guest House se terugvoer
Dear Trudi,
Thank you for the kind review. We really appreciate your feedback. We are looking forward to hosting you again soon.
Warm Regards
Christa
Hugo L - Aug 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Veruschka D - Jul 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly.
Gemstone Guest House se terugvoer
Dear Veruschka,
Thank you for giving us a 5 star review we really appreciate your feed back.
We are looking forward to hosting you againd soon.
Warm Regards
Christa Venter
Arina S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal geleë.
Prudence T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier vir een aand, skoon, netjies, vriendelik!
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Prudence
Baie dankie vir jou moeite om vir ons 'n terugvoer te gee. Ons is bly julle het lekker gekuier volgende keer dan kuier julle langer.
Gemstone Groete
Christa en Gemstone Span
Sarie O - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie Sarie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Gemstone-groete
Letetia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
Thelma V - Jan 2022
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld.
Jerry S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelik.
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Jerry,
Thank you for taking the time to rate us. We appreciate your feedback.
We are looking forward to hosting you again soon.
Warm Regards
Christa
Sandra C - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, kommervry en waarde vir geld.
Dorinka N - Jun 2022
Algehele gradering
Hierdie woonstel is so groot soos 'n huis!
Gemstone Guest House se terugvoer
Dankie Dorinka, ons is bly julle het dit geniet by ons. Julle is enige tyd welkom.
Gemstone-groete
Willem F - Mei 2022
Algehele gradering
Was uitstekend.
Gemstone Guest House se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet by ons, ons hoop om julle gou weer te sien.
Gemstone-groete
Marie B - Sep 2022
Algehele gradering
I really enjoyed my stay.
Tertia P - Des 2022
Algehele gradering
Ons het rustig en veilig gebly.
Lize Marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Liza Marie
Thank you for the great rating.
We hope to host you soon again and all the best for you and your family.
Regards
Ally
Laubscher V - Jun 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang.
Lees meerElzahne H - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was gesin van 5 volwassenes wat vir 4 nagte in die selfsorgwoonsel oornag het.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Elzahne, dit was vir ons ook net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons so mooi terugvoering te gee. Gemstone groete, Christa en personeel.
Samil P - Des 2020
Algehele gradering
Lovely little unit.
Roselna Z - Sep 2020
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf en diens!
Gemstone Guest House se terugvoer
Mnr. Van Zyl,
Dit was n voorreg om julle hier by ons welkom te heet, en julle viervoetige prinsessie het dadelik ons harte oorwin.
Tot volgende keer.
Die Gemstone familie
Marelize S - Mrt 2020
Algehele gradering
Soos altyd, awesome!
Gemstone Guest House se terugvoer
Dit is vir ons so lekker om julle hier te hê, ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Gemstone
Madeleine C - Feb 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Gemstone Guest House se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gebly Madeleine. Groete Gemstone
Ettiene N - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Ronell C - Okt 2020
Algehele gradering
Besigheid.
Gemstone Guest House se terugvoer
Goeiedag Ronell, ek nie besef dat dit ongerieflik was nie, ek is jammer daaroor veral omrede ek 'n grooter kamer gegee het. Groete, Gemstone.
Eugenie K - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie Eugene ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Gemstone
Christel V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Vanessa O - Sep 2019
Algehele gradering
More than we expected. Excellent.
Janet P - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Janet,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie belangrik dat mense veilig, skoon en tuis moet voel by ons. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier by ons te sien.
Groot Seën vir julle,
Christa en Jaco
Edwin R - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar te bly. Sal weer daar gaan bly as ek in Klerksdorp is. Skoon kamers en beddegoed en baie veilig en 'n mooi plek.
Gemstone Guest House se terugvoer
Beste Edwin,
Dankie vir die goeie resensie. Dit was baie lekker om jou en jul groep te kon onthaal.
Ons sien baie uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Jaco, Gemstone Guest House
Theresa D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie Theresa vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier te ontvang.
Joel K - Aug 2018
Algehele gradering
Okay.
Lorraine D - Aug 2018
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Gemstone Guest House se terugvoer
Middag Loraine,
Baie dankie vir die mooi resensie van ons juweel. Was 'n plesier om julle hier by ons te kon hê.
Groete,
Gerhardus
Madelein J - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Fanus P - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was netjies, gemaklik met alle benodigdhede.
Gemstone Guest House se terugvoer
Geagte Fanus,
Baie baie dankie vir u resensie van ons plekkie, ek hoop om u gou weer te sien en oor n langer tydperk sodat u kan braai en ontspan.
Gerhardus
Jean A - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was huis by die huis.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie baie dankie vir u mooi terugvoering, ons kan nie wag vir julle terug keer nie die braaier wag en ons moet die Bulle se wen vier.
Andrea C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gemaklik!
Melissa G - Feb 2018
Algehele gradering
Ek sal verseker weer by julle inboek.
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Melissa
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons kan nie wag om julle weer hier by ons te kan huisves nie.
Gerhardus
Corne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Gesellig.
Sonja K - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Sonja
Baie dankie vir jou resensie van ons plekkie. Dit was net 'n plesier en ek hoop om julle gou weer hier te kan verwelkom.
Gerhardus
Sonja D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Sonja
Baie dankie vir jou mooi terugvoer van ons plekkie.
Ons hoop om julle weer gou te kan terug verwelkom hier by ons.
Gerhardus
Hantie P - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Hantie, baie dankie dat jy ons 'n goeie terugvoering gegee het. Dit was ons plesier om julle so bietjie vroeër te ontvang. Ons sien beslis uit om julle gou weer hier te sien.
Corne G - Aug 2018
Algehele gradering
Die eenheid was baie ruim.
Johan O - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan ons waardeer die mooi terugvoer ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Christa Venter
Samuel J - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, sal weer daar bly en aanbeveel vir almal, pragtige tuin, 'n voëlparadys.
Gemstone Guest House se terugvoer
Beste Samuel,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Christa Venter
Rian H - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense en in 'n baie rustige omgewing.
Gemstone Guest House se terugvoer
Beste Rian,
Baie dankie vir u resensie, dit was vir ons 'n groot plesier om u hier te kon verwelkom. Ons hoop van harte om gou weer van u te hoor.
Vriendelike groete,
Gemstone Gastehuis
Rudi S - Jul 2017
Algehele gradering
Pleasant, safe and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam, veilig en vriendelik.
Het dit rêrig geniet. Baie aangename en vriendelike mense. Baie skoon en in 'n goeie omgewing. Sal dit enige dag aanbeveel en sommer self ook weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wimpie K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en mens het dadelik tuis gevoel.
Gemstone Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die amazing rating,
Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en sien altyd uit daarna om hul weer te sien. Blessings
Michelle L - Mrt 2017
Algehele gradering
Mens is so gemaklik dat dit voel soos jou eie huis.
Karin V - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Baie aangename aand.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Karin
Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Andrea B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik met spasie vir die kinders.
Gemstone Guest House se terugvoer
Hi Andrea thank you so much for the good rating, we look forward to seeing you again soon.
Kind Regards
Roy V - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Roy
Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit opreg.
Willeen T - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense, veilig.
Annelie S - Jan 2016
Algehele gradering
Rustige, aangename tydjie daar deurgebring.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Annelie
Baie dankie vir die mooi terugvoering ons waardeer dit opreg
Miranda B - Jul 2016
Algehele gradering
Eenheid goed toegerus, skoon en netjies.
Morne S - Nov 2015
Algehele gradering
Goed!
Debbie K - Sep 2015
Algehele gradering
Helpful, warm welcome.
Gemstone Guest House se terugvoer
Liewe Debbie,
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons is tans besig om nuwe borde op te sit vir maklike toegang.
Vriendelike groete,
van die Gemstone Span
Nadine V - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en niks het gekort nie.
Tinus H - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik, rustig en daai kussings ─ lekker sag!
Johann B - Mrt 2015
Algehele gradering
Kan Gemstone aanbeveel.
Alida T - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Eugenie (joekster) V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies, goeie ligging. Beddens, kussings en linne van goeie kwaliteit.
Lees meerAlbie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige personeel!
Thenjiwe M - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Karen P - Aug 2014
Algehele gradering
Ideale verblyf.
Janell J - Feb 2014
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik! Die borrelbad was 'n wenner.
Burgert H - Feb 2014
Algehele gradering
Rustig, bekostigbaar en die moeite werd!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang