Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemstone Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Gemstone Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mandi D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi D

Baie goeie diens.

Uitstekende verblyf. Goeie diens. Netjiese kamers.

Maricia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricia V

Veilige plek lekker geleë in Klerksdorp. Wat wonderlik was, was dat die swembad.

Ons het lekker gebly by Gemstone. Die personeel was vriendelik en die plek het 'n boorgat wat water voorsien, iets wat baie belangrik is in Klerksdorp. Ons plek was skoon en daar was waterbottels in die yskas en sjampoe en liggaamswas in die badkamer.

Gemstone Guest House se terugvoer

Ons by Gemstone Gastehuis sal beslis Maricia en haar gesin aanbeveel. Wat 'n mooi mens. 'n Pragtige familie.

Gemstone Guest House
Malan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan T

Lekker bed.

Fantasties lekker geslaap!

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is altyd welkom hier by ons.

Groete,
Tina

Gemstone Guest House
Jakkie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie J

Vriendelike diens.

Baie dankie vir die gasvryheid. Sy het ons baie welkom laat voel.

Tina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K

It was peaceful.

Beautiful view and friendly staff.

Nombuso M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso M

I enjoyed the evening.

I only stayed one night, but it was a comfortable stay. Please provide heaters or an electric blanket as it was cold in the evening.

Jaco S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Gerieflike, maklike oornagplek.

Baie vriendelik ontvang en alles was in plek gewees soos dit moet.

Pierre G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G

Rustig, prakties, naby aan alles wat jy mag nodig kry. En 'n swembad, awesome.

Dit was baie aangenaam. Ons sal weer kom.

Su-anne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anne D

Vreeslik baie lekker.

Dit was baie lekker ons kon lekker rus na 'n lang jaar se werk. Baie vriendelike diens gekry.

Nolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Besigheid.

Verblyf was gerieflik en netjies.

Cobus G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G

Akkommodasie was goeie waarde vir geld, netjies, en personeel was baie behulpsaam.

Alles was soos geadverteer. Ons was laat a.g.v. reisplanne, die bestuurders was baie behulpsaam.

Doreen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Dit was awesome! Mooi, skoon en veilig.

Baie oulike plekkie. Het die stilte geniet.

Susan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Vriendelik, skoon en netjies.

Skoon en netjies met vriendelike personeel.

Rocco D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rocco D

Kamer was netjies en skoon. Gastehuis in 'n rustige omgewing. Lekker oornag.

Het oorgeslaap vir een aand en sal dit aanbeveel aan ander. Was vriendelik ontvang. Kamer was skoon en netjies. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing.

Gemstone Guest House se terugvoer

Thank you for a wonderful review. Rocco was an outstanding guest and I well definitely give him a 10 out of 10. What a wonderful person. Hope to see you soon

Gemstone Guest House
Rona S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Baie lekker gebly.

Rustige omgewing. Was tegemoetkomend met my troeteldiere.

Natasja L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja L

Vriendelike ontvangs en gemaklike verblyf.

Vriendelike ontvangs. Maklik aanlyn ingeteken. Alles wat nodig was en ons het selfs tydens beurtkrag krag gehad. Sal aanbeveel en self ook weer daar tuis gaan.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik om julle hier te he. Julle is altyd welkom. Groete Tina

Gemstone Guest House
Fanie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie C

Baie rustige en aangename kuier. Die beskikbaarheid van generator met sekere tye gedurende beurtkrag is ook 'n groot aanwins.

Het slegs 'n probleem gehad met gas wat nie beskikbaar was vir die gasstoof nie. Ons het nie planne gehad om die stoof te gebruik nie maar ander kliënte mag dalk die behoefte het. Ons het die braai area geniet en was gesellig saam met die kinders.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons by Gemstone wardeer dit. Ons sal beslis na u kwelling kyk en verbeter waar ons kan. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Heide-marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide-marie B

Was ongelooflik lekker. Onyx kamer is gerieflik en eenkant weg van ander kamers.

Die kamer is eenkant geleë met privaatheid en was ongelooflik lekker om in Gemstone te bly, hulle gee load shedding-tye deur en het 'n generator wat loop in die oggende vir gaste om klaar te maak vir hulle besigheid. Ons het heerlik geslaap en daar was meer as genoeg handdoeke ens. in die kamer vir ons om te gebruik. Beddens is gemaklik en ons het baie lekker geslaap.

Nolene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene B

Reis vir werk.

Die eenheid was heel aanvaarbaar, maar die yskas het nie gewerk nie. Dit is gerapporteer en hulle sou dit die volgende dag uitsorteer, maar het nooit gebeur nie. Daar was te min glase en bekers in die eenheid vir die hoeveelheid mense wat daar kon bly en daar was geen toiletpapier in die badkamer op die eerste dag nie.

Gemstone Guest House se terugvoer

Thank you for your review. Without nagative reviews we can't better ourselves. Thank you for your review and staying at Gemstone Guesthouse. The matter at hand was looked into and handled accordingly. Hope to see you soon and bet you will have a better stay.

Regards
Tina

Gemstone Guest House
Su-anne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anne D

Baie lekker.

Baie netjies en baie lekker gewee. Almal was baie vriendelike.

Pieta V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta V

Baie lekker plek.

Baie lekker gewees baie dankie.

Trudi R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi R

Waarde vir geld.

Baie vriendelike diens.

Gemstone Guest House se terugvoer

Dear Trudi,
Thank you for the kind review. We really appreciate your feedback. We are looking forward to hosting you again soon.
Warm Regards
Christa

Gemstone Guest House
Hugo L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Was baie lekker.

Kan nie vir beter vra nie.

Veruschka D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka D

Clean, comfortable and friendly.

Wonderful accommodation. Spacious rooms with comfortable beds. Super clean and everyone is so friendly and accommodating. Definitely will stay here again. Thank you.

Gemstone Guest House se terugvoer

Dear Veruschka,

Thank you for giving us a 5 star review we really appreciate your feed back.
We are looking forward to hosting you againd soon.

Warm Regards
Christa Venter

Gemstone Guest House
Arina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Gerieflik en sentraal geleë.

Ons het een nag oorgebly op pad en die gastehuis was geskik vir ons doel. Naby restaurante. Veilige parkeerplek. En ons was dankbaar vir die kragopwekker tydens beurtkrag.

Prudence T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence T

Baie lekker gekuier vir een aand, skoon, netjies, vriendelik!

Hou so aan julledie diens was puik, beskuit lekker en egte melk om daarmee te geniet. Baie dankie vir 'n lekker lêplekkie.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Prudence

Baie dankie vir jou moeite om vir ons 'n terugvoer te gee. Ons is bly julle het lekker gekuier volgende keer dan kuier julle langer.

Gemstone Groete
Christa en Gemstone Span

Gemstone Guest House
Sarie O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie O

Baie netjies en skoon.

Baie skoon en netjies, vriendelike ontvangs gehad.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie Sarie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Gemstone-groete

Gemstone Guest House
Letetia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letetia W

Fantastiese gastehuis.

Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Beslis waarde vir jou geld. Ek sal die instansie enige tyd aanbeveel vir gaste.

Thelma V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V

Meer as waarde vir geld.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Jerry S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S

Baie skoon en vriendelik.

Sien sterre.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Jerry,

Thank you for taking the time to rate us. We appreciate your feedback.
We are looking forward to hosting you again soon.

Warm Regards
Christa

Gemstone Guest House
Sandra C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra C

Gerieflik, kommervry en waarde vir geld.

Ons is tevrede.

Dorinka N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinka N

Hierdie woonstel is so groot soos 'n huis!

Ons het in die woonstel gebly. Daar is 2 groot kamers, 'n groot kombuis, 'n luukse badkamer en 'n ekstra aparte toilet. Regtig waarde vir geld. Staf ook baie vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis weer hier bly!

Gemstone Guest House se terugvoer

Dankie Dorinka, ons is bly julle het dit geniet by ons. Julle is enige tyd welkom.
Gemstone-groete

Gemstone Guest House
Willem F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Was uitstekend.

Was aangenaam en die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam.

Gemstone Guest House se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet by ons, ons hoop om julle gou weer te sien.
Gemstone-groete

Gemstone Guest House
Marie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

I really enjoyed my stay.

Very friendly people. Very clean.

Tertia P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P

Ons het rustig en veilig gebly.

Ons het die verblyf geniet.

Lize Marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Marie B

Baie lekker.

Kamers uitstekend, mooi en netjies.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Liza Marie
Thank you for the great rating.
We hope to host you soon again and all the best for you and your family.
Regards
Ally

Gemstone Guest House
Laubscher V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laubscher V

Ons was baie vriendelik ontvang.

Dit is 'n baie mooi, netjiese plek. Baie ruim vertrekke. Die mense was almal baie behulpsaam en vriendelik. Ons het lekker warm gesplaap met die aircon en ekstra warm komberse. Die kombuis het alles wat jy nodig het met braaigeriewe buite. Daar was ook koffie, melk en water voorsien in die eenheid. Ons was bederf met 'n heerlike ontbyt wat by almal se smaak gepas het. Baie dankie Gemstone, dit was heerlik om daar te kon bly.

Elzahne H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahne H

Ons was gesin van 5 volwassenes wat vir 4 nagte in die selfsorgwoonsel oornag het.

Woonstel was uiters netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike diens.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Elzahne, dit was vir ons ook net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons so mooi terugvoering te gee. Gemstone groete, Christa en personeel.

Gemstone Guest House
Samil P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samil P

Lovely little unit.

Has everything that you need. I stayed in the Ruby room. You park right outside your room, which is always nice when you have lots of luggage. This place was perfect for my one-night stopover, but it will also be suitable for longer stays. I had a good and comfy stay. Host was friendly and attentive.

Roselna Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselna Z

Uitmuntende verblyf en diens!

Vriendelike, behulpsame ontvangs. Baie dankie vir die moeite wat julle insit om elke gas (ook ons 4-voet-dogtertjie) tuis te laat voel. Beste akkommodasie in die area!

Gemstone Guest House se terugvoer

Mnr. Van Zyl,

Dit was n voorreg om julle hier by ons welkom te heet, en julle viervoetige prinsessie het dadelik ons harte oorwin.

Tot volgende keer.

Die Gemstone familie

Gemstone Guest House
Marelize S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Soos altyd, awesome!

Bly al baie jare by Gemstone, het al omtrent in elke kamer gebly, altyd tevrede. Personeel is hulpvaardig en vriendelik. Alles is skoon en netjies.

Gemstone Guest House se terugvoer

Dit is vir ons so lekker om julle hier te hê, ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Madeleine C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Waarde vir geld!

Alles het gewerk. Geen probleme met enigiets. Gasvry. Goeie ontvangs.

Gemstone Guest House se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gebly Madeleine. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Ettiene N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene N

Rustig en veilig.

Geen probleme ondervind, behalwe dat die sjef nie aan diens was nie.

Ronell C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronell C

Besigheid.

Moes van kamers skuif weens die feit dat hulle nie die kamer beskikbaar gehad het wat bespreek is nie. Baie ongerieflik.

Gemstone Guest House se terugvoer

Goeiedag Ronell, ek nie besef dat dit ongerieflik was nie, ek is jammer daaroor veral omrede ek 'n grooter kamer gegee het. Groete, Gemstone.

Gemstone Guest House
Eugenie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie K

Baie aangename verblyf.

Aangename dame in beheer. Verblyf het baie spasie en die persoonlike touch is daar. Sal beslis weer gaan.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie Eugene ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Christel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Baie lekker.

Beveel vir seker aan. Baie vriendelik ontvang. Heerlike en ruim.

Vanessa O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

More than we expected. Excellent.

See stars.

Janet P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet P

Gerieflik en skoon.

Alles was reg en gereed met ons aankoms. Kamers was skoon en netjies. Ontbyt was heerlik en vinnig bedien. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Janet,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie belangrik dat mense veilig, skoon en tuis moet voel by ons. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier by ons te sien.
Groot Seën vir julle,
Christa en Jaco

Gemstone Guest House
Edwin R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin R

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Sal weer daar gaan bly as ek in Klerksdorp is. Skoon kamers en beddegoed en baie veilig en 'n mooi plek.

Baie mooi en lekker plek om te bly.

Gemstone Guest House se terugvoer

Beste Edwin,

Dankie vir die goeie resensie. Dit was baie lekker om jou en jul groep te kon onthaal.

Ons sien baie uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Jaco, Gemstone Guest House

Gemstone Guest House
Theresa D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Uitstekend.

Uitstekende verblyf, skoon, netjies en baie veilig. Baie vriendelike gasvrou. Gemstone sal ons beslis weer sien.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie Theresa vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier te ontvang.

Gemstone Guest House
Joel K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel K

Okay.

It was clean and safe.

Lorraine D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Hul het baie vriendelike en behulpsame diens. Die kamers is baie mooi ingerig en die ligging is stil en rustig.

Gemstone Guest House se terugvoer

Middag Loraine,
Baie dankie vir die mooi resensie van ons juweel. Was 'n plesier om julle hier by ons te kon hê.
Groete,
Gerhardus

Gemstone Guest House
Madelein J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J

Waarde vir geld.

Gastehuis was netjies, goed geleë en waarde vir geld. Voertuie is veilig en gasheer is baie behulpsaam, vriendelik. Sal beslis weer gebruik.

Fanus P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus P

Dit was netjies, gemaklik met alle benodigdhede.

Dit was 'n aangename ervaring. Skoon, netjies, baie gemaklik en alle benodigdhede is daar. Veilige parkeerplek en naby sentrums. Sal die gastehuis definitief weer gebruik. Ons verblyf was egter kort, maar sal dit volgende keer verleng.

Gemstone Guest House se terugvoer

Geagte Fanus,

Baie baie dankie vir u resensie van ons plekkie, ek hoop om u gou weer te sien en oor n langer tydperk sodat u kan braai en ontspan.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Jean A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean A

Dit was huis by die huis.

Gerhardus was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons kamers was ruim, skoon en netjies. Ons het heerlik op die stoep gekuier. Ons sal besils weer kom.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie baie dankie vir u mooi terugvoering, ons kan nie wag vir julle terug keer nie die braaier wag en ons moet die Bulle se wen vier.

Gemstone Guest House
Andrea C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C

Baie netjies, skoon en gemaklik!

Ons was baie vinnig en maklik ontvang, die kamers was netjies en skoon. Sal enige tyd weer gebruik maak van Gemstone Guest House. Kan dalk net kyk na beter stort koppe.

Melissa G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Ek sal verseker weer by julle inboek.

Ons het vriendelike diens ontvang, die kamers is netjies, ons het tuis gevoel. Ons sal Gemstone Gastehuis enige dag aanbeveel vir vriende en familie.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Melissa

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons kan nie wag om julle weer hier by ons te kan huisves nie.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Corne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G

Gesellig.

Ons het baie lekker gekuier. Gemstone was heerlik stil en baie veilig.

Sonja K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Baie dankie aan Gerhard vir sy gasvryheid en dat jy ons verblyf so aangenaam as moontlik vir ons gemaak het.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Sonja

Baie dankie vir jou resensie van ons plekkie. Dit was net 'n plesier en ek hoop om julle gou weer hier te kan verwelkom.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Sonja D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D

Baie vriendelike diens.

Kamer is vreeslik mooi en netjies.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Sonja

Baie dankie vir jou mooi terugvoer van ons plekkie.

Ons hoop om julle weer gou te kan terug verwelkom hier by ons.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Hantie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie P

Baie lekker gebly.

Baie dankie dat ons vroeër kon inboek en dat jy ons teruggebel het en laat weet het van die kleresak wat ons vergeet het. Pragtige plek en baie netjies.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Hantie, baie dankie dat jy ons 'n goeie terugvoering gegee het. Dit was ons plesier om julle so bietjie vroeër te ontvang. Ons sien beslis uit om julle gou weer hier te sien.

Gemstone Guest House
Corne G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne G

Die eenheid was baie ruim.

Dankie vir veilige parkering en alle dag se skoon handdoeke.

Johan O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O

Baie rustig.

Vriendelike ontvangs en eerlike ontbyt.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie Johan ons waardeer die mooi terugvoer ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Christa Venter

Gemstone Guest House
Samuel J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel J

Pragtige plek, sal weer daar bly en aanbeveel vir almal, pragtige tuin, 'n voëlparadys.

Pragtige gastehuis, sal beslis aanbeveel, goed geleë en pragtige tuin.

Gemstone Guest House se terugvoer

Beste Samuel,

Baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Christa Venter

Gemstone Guest House
Rian H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian H

Vriendelike mense en in 'n baie rustige omgewing.

Ons is baie hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis en op ons gemak gevoel. Die gastekamer was van uitstaande gehalte en ons het 'n heerlike nagrus geniet in 'n baie stil omgewing. Baie dankie, julle! As ons ooit weer in Klerksdorp kom, sal ons definitief weer by julle tuisgaan.

Gemstone Guest House se terugvoer

Beste Rian,

Baie dankie vir u resensie, dit was vir ons 'n groot plesier om u hier te kon verwelkom. Ons hoop van harte om gou weer van u te hoor.

Vriendelike groete,
Gemstone Gastehuis

Gemstone Guest House
Rudi S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Pleasant, safe and friendly.

I enjoyed the stay. Very pleasant and friendly people. Very clean and in a good area. I will recommend it any day and will stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam, veilig en vriendelik.

Het dit rêrig geniet. Baie aangename en vriendelike mense. Baie skoon en in 'n goeie omgewing. Sal dit enige dag aanbeveel en sommer self ook weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wimpie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie K

Baie lekker en mens het dadelik tuis gevoel.

Ontvangs was van hoë gehalte asook die kamers was lekke groot en ruim.

Gemstone Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die amazing rating,
Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en sien altyd uit daarna om hul weer te sien. Blessings

Gemstone Guest House
Michelle L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Mens is so gemaklik dat dit voel soos jou eie huis.

Gasvryheid uitstekend. Baie netjies.

Karin V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

'n Baie aangename aand.

Dit was 'n aangename tyd en die seuns het elke oomblik geniet, veral omdat hulle hul eie kamer gehad het. Die eienares het ons dadelik tuis laat voel al het ons eers na 21:00 daar opgedaag.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Karin
Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Gemstone Guest House
Andrea B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea B

Baie gerieflik met spasie vir die kinders.

Daar is alles wat jy nodig het vir jou verblyf.

Gemstone Guest House se terugvoer

Hi Andrea thank you so much for the good rating, we look forward to seeing you again soon.
Kind Regards

Gemstone Guest House
Roy V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy V

Skoon en netjies.

Uitstekende diens vanaf eienaars. Baie veilige en genoegsame parkering. Ligging baie sentraal.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Roy
Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit opreg.

Gemstone Guest House
Willeen T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeen T

Vriendelike mense, veilig.

Verblyf was baie veilig en het baie lekker gebly. Die linne en handdoeke kort bietjie aandag. Die onderste kamers het geen vensters nie en dit het nogal baie benoud geraak.

Annelie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Rustige, aangename tydjie daar deurgebring.

Ontvangsdiens was uitstekend. Die bababed wat beloof is, was reeds opgeslaan. Die kamers was skoon en baie gerieflik. Ons het gebraai en kon die area langs die swembad gebruik en selfs onderdak teen die donderstorm skuil. Christa en haar personeel bedryf 'n uitstekende gastehuis.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Annelie
Baie dankie vir die mooi terugvoering ons waardeer dit opreg

Gemstone Guest House
Miranda B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda B

Eenheid goed toegerus, skoon en netjies.

Rustige omgewing, maar steeds naby restaurante en winkelsentrum. Kamer het als wat mens nodig het om gerieflik oor te slaap.

Morne S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Goed!

Alles was in die haak.

Debbie K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Helpful, warm welcome.

Kind and warm welcome, will surely go there again. You might need maps, because the streets have no names.

Gemstone Guest House se terugvoer

Liewe Debbie,
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons is tans besig om nuwe borde op te sit vir maklike toegang.

Vriendelike groete,
van die Gemstone Span

Gemstone Guest House
Nadine V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Heerlik, gemaklik en niks het gekort nie.

Vriendelik behandel en baie netjies.

Tinus H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus H

Heerlik, rustig en daai kussings ─ lekker sag!

Dit was ons eerste keer, maar sal weer daar gaan bly!

Johann B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Kan Gemstone aanbeveel.

Goeie waarde vir geld, groot en lekker ontbyt.

Alida T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida T

Lekker gebly.

Gemstone is in 'n rustige omgewing. Ek sal maklik weer daar bespreek.

Eugenie (joekster) V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie (joekster) V

Baie netjies, goeie ligging. Beddens, kussings en linne van goeie kwaliteit.

Dit sou baie lekkerder gewees het indien ontbyt bedien word. Ek het gevra of daar dalk 'n haardroër is, kon my nie daarmee help nie. Dink met aankoms moet WiFi-inligting gekommunikeer word. Omdat dit winter is sou 'n bedmatjie of los mat in die kamer gehelp het teen die koue teëlvloer. Ek gee nie kwaadwillige kritiek nie, probeer net kyk uit 'n gas se oogpunt. Ek dink 'n veiligheidshek by die skuifdeur sou my meer op my gemak laat voel het - veral omdat ek alleen gereis het.

Albie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie V

Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige personeel!

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig, en die geriewe was van hoë gehalte. Onderdak (skadunet) parkering , saam met lugreëling en veilige parkeergeriewe sal my nie in die toekoms laat huiwer om weer van hierdie gastehuis se geriewe gebruik te maak nie.

Thenjiwe M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thenjiwe M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Karen P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Ideale verblyf.

Dit was baie lekker. Goeie Diens!

Janell J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janell J

Die verblyf was heerlik! Die borrelbad was 'n wenner.

Die verblyf was heerlik en rustig ... die ontbyt was 'n treffer!

Burgert H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Burgert H

Rustig, bekostigbaar en die moeite werd!

Goeie kliëntediens, pragtige kamers, rustige omgewing en goeie gasvryheid!

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFWyNi4pWysWBzjMj3OymWVM3wMnNW0QGuX1oclcSzSAhEYSN2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang