Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemstone Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mandi D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie goeie diens. Uitstekende verblyf. Goeie diens. Netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Veilige plek lekker geleë in Klerksdorp. Wat wonderlik was, was dat die swembad. Ons het lekker gebly by Gemstone. Die personeel was vriendelik en die plek het 'n boorgat wat water voorsien, iets wat baie belangrik is in Klerksdorp. Ons plek was skoon en daar was waterbottels in die yskas en sjampoe en liggaamswas in die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Gemstone Guest House
Ons by Gemstone Gastehuis sal beslis Maricia en haar gesin aanbeveel. Wat 'n mooi mens. 'n Pragtige familie.

Malan T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker bed. Fantasties lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Gemstone Guest House
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is altyd welkom hier by ons. Groete, Tina

Jakkie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelike diens. Baie dankie vir die gasvryheid. Sy het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

It was peaceful. Beautiful view and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

I enjoyed the evening. I only stayed one night, but it was a comfortable stay. Please provide heaters or an electric blanket as it was cold in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Gerieflike, maklike oornagplek. Baie vriendelik ontvang en alles was in plek gewees soos dit moet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig, prakties, naby aan alles wat jy mag nodig kry. En 'n swembad, awesome. Dit was baie aangenaam. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Su-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vreeslik baie lekker. Dit was baie lekker ons kon lekker rus na 'n lang jaar se werk. Baie vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Besigheid. Verblyf was gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFWyNi4pWysWBzjMj3OymWVM3wMnNW0QGuX1oclcSzSAhEYSN2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang