Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gemstone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom ontspan in die juweel van Klerksdorp net 1 km vanaf die N12 Diamantroete. Gemstone is die ideale wegbreekplek met net die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aanloklik vir sakereisigers én vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 13 kamers en 4 selfsorgeenhede met slaapplek vir altesaam 37 gaste. Geriewe in die kamers sluit lugversorging en gratis WiFi, DStv met sekere kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is kombuisies wat elk 'n mikrogolf, yskas, borde en ketel het. Toiletware en handdoeke is ingesluit.

Geriewe op die perseel: gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, pragtige tuine en 'n rookarea buite.

Gemstone Guest House is naby aan Virgin Active, ’n hospitaal, restaurante, ’n Matlosana Mall, wildkyk-ervarings en 2-putjie-golfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mandi D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie diens. Uitstekende verblyf. Goeie diens. Netjiese kamers.
Jun 2024
Maricia V
Gesin met klein kinders
5.0
Veilige plek lekker geleë in Klerksdorp. Wat wonderlik was, was dat die swembad. Ons het lekker gebly by Gemstone. Die personeel was vriendelik en die...
Sien meer
Mrt 2024
Malan T
Gesin met tieners
5.0
Lekker bed. Fantasties lekker geslaap!
Mrt 2024
Jakkie J
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Baie dankie vir die gasvryheid. Sy het ons baie welkom laat voel.
Mrt 2024
Tina K
Gesin met tieners
5.0
It was peaceful. Beautiful view and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Gemstone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArFWyNi4pWysWBzjMj3OymWVM3wMnNW0QGuX1oclcSzSAhEYSN2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang