Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genesis Self-catering Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Jean-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal weer oornag daar. Veilige parkering. Maklik om te kry en doodstil saans. Baie netjies en het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize D
1 nag
5.0
Mrt 2023

Maklik om te kry, naby winkels, vriendelike staff, netjies en alles wat jy benodig. Alles was 100 % en alles wat jy benodig was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Worked well for teams meeting in the mornings. Electric blanket came in handy for those low temperatures in Bloem. I wouldn't have made it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter T
1 nag
4.4
Apr 2024

Gerieflik naby die hoofweg. Ons het 'n versoek gerig dat daar 2 beddens moet wees vir my seun en dogter. Ons het bevestiging ontvang dat daar 2 beddens in die eenheid sal wees. Daar was net een bed! Behalwe vir die "fout" van die gasheer was die plek netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Netjies en skoon. Dit was netjies, skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Baie aangenaam. Was 'n lekker slaap. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Veilige en skoon verblyf. Goed ontvang en verblyf vir oornag was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie gemaklik, skoon en netjies. Warm komberse was beslis 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie goeie diens. Baie goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie gemaklik gebly. Veilige omgewing. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Olebogeng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Richter-weg 122, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79717f3e915dadd3e30e82d9dc89be2ce8e9f90659338bf66722395c48ebc381cc13eaaee0284df59a4f35bcf5ffd0213e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 122 Barry Richter Road Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.151833068234 26.194301224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang