Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genesis Self-catering Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Olebogeng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir Genesis Self-catering Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jean-mari S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari S

Sal weer oornag daar. Veilige parkering.

Maklik om te kry en doodstil saans. Baie netjies en het heerlik oornag.

Marize D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize D

Maklik om te kry, naby winkels, vriendelike staff, netjies en alles wat jy benodig.

Alles was 100 % en alles wat jy benodig was daar.

Abigail M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M

Worked well for teams meeting in the mornings.

Electric blanket came in handy for those low temperatures in Bloem. I wouldn't have made it!

Walter T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter T

Gerieflik naby die hoofweg.

Ons het 'n versoek gerig dat daar 2 beddens moet wees vir my seun en dogter. Ons het bevestiging ontvang dat daar 2 beddens in die eenheid sal wees. Daar was net een bed! Behalwe vir die "fout" van die gasheer was die plek netjies en skoon.

Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Netjies en skoon.

Dit was netjies, skoon en veilig.

Eugene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K

Baie aangenaam.

Was 'n lekker slaap. Netjies, skoon en veilig.

Peter D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Veilige en skoon verblyf.

Goed ontvang en verblyf vir oornag was goed.

Henrietta K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta K

Baie gemaklik, skoon en netjies.

Warm komberse was beslis 'n groot pluspunt.

Wikus U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus U

Baie goeie diens.

Baie goeie kliëntediens.

Talita T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita T

Baie gemaklik gebly.

Veilige omgewing. Baie netjies en skoon.

Rob V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob V

Cheap and simple.

Near the N2, shops and restaurants.

Gert T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert T

Dit was heel gerieflik! Die "load shedding" wat nie aan ons oorgedra was nie het dit bemoeilik, veral toe daar geen battery of gasbystand beskikbaar was nie. Eers gebring nadat ek geskakel het.

Die badkamer wat net die stort en die toilet huisves is baie klein en die wasbak is dus in die kamergedeelte.

Mms H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mms H

Baie aangenaam verras.

Die plekkie was goed. Kwaliteit bed. Alles was puik. Ek sou graag my motor voor my deur wou hê aangesien dit lekker gereën het toe ons daar aankom en ook die oggend toe ons gery het. Maar ons mag nooit kla oor reën nie.

Dr Lourens M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Lourens M

Was baie lekker.

Sal die plek beslis aanbeveel.

Lesley L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L

The manager or owner was absolutely fabulous, very professional and accommodating.

We really enjoyed our stay at this establishment.

Johan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Heerlik

WiFi was egter nie goed nie.

Piet M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Baie lekker gemaklik net WiFi 'n probleem gewees.

Ons het laat aangekom maar goed ontvang. WiFi kon nie uitsorteer word nie.

Daniel M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Amazing.

Host are very friendly and helpful, the place is beautiful and neat. I would definitely visit again!

Neels S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Baie vriendelik ontvang.

Die elektriese kombers op die bitterkoue aand was baie welkom, en die aircon vir warmte die volgende oggend ook toe ons baie vroeg moes opstaan op 'n vriesende oggend. Bed is baie gerieflik, skoon, mooi plek.

Frikkie N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie N

Lekker geslaap

Die woonstel is veilig omhein met veilige parkering binne. Die woonstel self was netjies en skoon. Die eienaar was behulpsaam deur ons toe te laat om van ons inkope steeds in die wooneenheid te laat na vertrektyd toe ons nog draaie moes ry in die stad. Baie dankie vir die vergunning!

Petro T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro T

Netjies plek alles wat mens nodig het.

Netjies plek baie goeie ligging.

Leon K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K

Slegs een aand hier oorgeslaap op pad na Kaapstad. Ligging is baie goed, reg langs die N1.

Ollie het ons ingewag en was baie behulpsaam. Die kamer was heeltemal in orde vir een nag gewees.

Natasha K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Skoon, netjiese eenhede met als wat mens nodig het vir 'n oornagslaapplek.

Die kamer is ruim, netjies en het 'n klein opwasarea en klein mikrogolf en yskas. Hul het ook gratis WiFi en 'n televisie met DStv. Die aircon het baie gehelp vir die koue. Baie dankie vir 'n heerlike nag se rus.

Piet M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M

Baie lekker gemaklik, net WiFi 'n probleem gewees. Geen opvangs by kamers/KykNETt-kanaal afwesig.

Goed vir oornag. Nie regtig self-catering nie. Stort maar min water. Klank hoorbaar van kamers langsaan.

Lauren G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren G

Host was friendly and place was neat.

We had to ask for an extra towel as only one was provided. The next door unit kept us up until late and woke us at 05:00 in the morning. The walls to the units are very thin. The units have a tin roof so the birds are extremely noisy. We did not have a good night's rest unfortunately.

Alvar K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alvar K

Skepties.

Die mure is papier dun. Mede gaste se geraas is baie steurend. Veral die aand toe ons oorgebly het was dit ondraaglik die geskel en gevloek. Daarom is ek baie skepties. Die fasiliteite is daar en teen netjies en skoon.

Francois D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Netjiese, minimalistiese verblyf.

Geskik vir een aand se oorbly, prysgewys. Die eenheid het al die nodige toestelle en was netjies en skoon. Die gratis internet het ongelukkig nooit gewerk nie en daar was slegs een stel handdoeke beskikbaar. Die veiligheidsheining was onaktief en dele van die bedrading was afgehaal by die hek se ingang, wat 'n potensiële sekuriteitsprobleem kon wees. Dit het voorgekom of hulle besig was met verbouings aan die buitemuur. Gelukkig was daar geen diefstal of inbraak tydens ons verblyf nie.

Trevor B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor B

It was adequate for an overnight stop-over.

The environment is a bit bleak. A bit more of a garden would improve the experience.

Keith M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Keith M

Very disappointing to say the least.

Arrived at the address which was totally walled. No buzzer, intercom or contact signage. The owner arrived an hour later. Place under construction and had the appearance of a compound. Cheap furnishings, no cups, glasses or cutlery. Could not make coffee in the morning. No place to sit outside one's room. Would not recommend.

Wian J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian J

Baie lekker, goeie diens en veilig.

Sal vir seker weer kom.

Alicia A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A

Baie lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Privaatheid word gerespekteer. Waarde vir geld. Dankie Genesis.

Dawid V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Dit was baie aangenaam en mooi.

Die eienaars is vriendelik en aangenaam. Veilige parkering vir die voertuie. Binne die verblyf is alles mooi en netjies.

Kayla-mari S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla-mari S

Fantasties!

Het oorgeslaap vir een aand en was meer as beïndruk met dié plek. Die eienaar is vreeslik vriendelik en ons sal enige tyd weer daar oorbly!

Tjaart B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart B

Netjies en skoon kamers met onderdakparkering.

Sien sterre.

Tinus V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V

Goed geleë, netjies, skoon, vriendelike diens.

Die hek is net baie klein, ek kan nie die woonwa daar inkry nie.

Zola T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zola T

Peaceful.

The place is nice and quiet and very secure, and the rooms are nice and spacious.

Errol E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Errol E

Het net oorgeslaap tussen Pretoria en die Kaap.

Die eenheid was heel skoon en netjies. Die probleem was egter dat 3 uit die 4 eenhede beset was deur langafstandpassasiers, wat ons baie ongemaklik laat voel het omdat dit redelik raserig was.

Joy M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy M

The place is beautiful and the host was very welcoming. Emma is very patient and kind! We had a great stay.

A home away from home, very safe and comfortable! Hosts are always willing to help.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Richter-weg 122, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79717f3e915dadd3e30e82d9dc89be2ce8e9f90659338bf66722395c48ebc381cc13eaaee0284df59a4f35bcf5ffd0213e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 122 Barry Richter Road Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.151833068234 26.194301224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang