Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genesis Self-catering Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Richter-weg 122, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante in die area.

Verblyf word in 3 kamers met verhit-en-eetgeriewe gebied, wat apart van die hoofhuis op dieselfde perseel is. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, asook ‘n kombuisie met ‘n yskassie, mikrogolf en ‘n TV. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dis 3,5 km vanaf Windmill Casino en 2,4 km vanaf Rosepark Hospitaal. Die Pick ‘n Pay in Fleurdal is net 450 m van die instansie af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Jean-mari S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer oornag daar. Veilige parkering. Maklik om te kry en doodstil saans. Baie netjies en het heerlik oornag.
Jan 2024
Marize D
5.0
Maklik om te kry, naby winkels, vriendelike staff, netjies en alles wat jy benodig. Alles was 100 % en alles wat jy benodig was daar.
Mrt 2023
Abigail M
Besigheidsreis
4.4
Worked well for teams meeting in the mornings. Electric blanket came in handy for those low temperatures in Bloem. I wouldn't have made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Walter T
4.4
Gerieflik naby die hoofweg. Ons het 'n versoek gerig dat daar 2 beddens moet wees vir my seun en dogter. Ons het bevestiging ontvang dat daar 2 bedden...
Sien meer
Apr 2024
Fanie V
Saam met lewensmaat
4.0
Netjies en skoon. Dit was netjies, skoon en veilig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Olebogeng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Barry Richter-weg 122, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Genesis Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry Richter-weg 122, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79717f3e915dadd3e30e82d9dc89be2ce8e9f90659338bf66722395c48ebc381cc13eaaee0284df59a4f35bcf5ffd0213e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 122 Barry Richter Road Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.151833068234 26.194301224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang