+39
Selfsorg in Fleurdal

Genesis Self-catering Apartments

10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2025 tot 22 Jan 2030.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante in die area.

Verblyf word in 3 kamers met verhit-en-eetgeriewe gebied, wat apart van die hoofhuis op dieselfde perseel is. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, asook ‘n kombuisie met ‘n yskassie, mikrogolf en ‘n TV. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dis 3,5 km vanaf Windmill Casino en 2,4 km vanaf Rosepark Hospitaal. Die Pick ‘n Pay in Fleurdal is net 450 m van die instansie af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lashwarita M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing service. Thank you for your service and the extra mile to accommodate us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ronel R
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim. Ruim, skoon kamers, alles wat jy nodig het vir 'n lekker rus na 'n lang pad.
Jan 2026
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam en veilig. Dit was my 3de besoek en nog steeds aangenaam en veilig.
Feb 2025
Joanie N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons het heerlik gebly, dankie. Alles wat jy benodig: braaigeriewe, aircon, skoon.
Jan 2025
Hans J
Besigheidsreis
4.2
Aangename verblyf. Netjies, skoon en veilig. Goed geleë. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Olebogeng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Genesis Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

122 Barry Richter Road, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79717f3e915dadd3e30e82d9dc89be2ce8e9f90659338bf66722395c48ebc381cc13eaaee0284df59a4f35bcf5ffd0213e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 122 Barry Richter Road Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.151833068234 26.194301224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang