Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genet House Holiday Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Genet House Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Coen S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Puik ligging en gerieflike huis met alles wat jy nodig sal kry.

Baie vriendelike ontvangs van Andrew en verduideliking van hoe en waar alles is. Daar is alles en nog meer beskikbaar in die huis en self ook kos vir die diere wat omkom elke dag. Sal graag teruggaan en langer wil bly. Sal graag 'n 20/10 punt wil gee vir die vriendelikheid en mooi plek.

Cindy B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Goeie waarde en baie geriewe vir 'n gemaklike vakansie.

Heerlike, gerieflike verblyf naby die grondpad ingang na Marloth Park. Baie wild wat jy kan voer en alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike selfsorg huis. Ons seuns was mal oor die pooltafel. Die huishulp wat al 7vm inkom is ietwat ongerieflik, maar ons het haar sommer afgegee op die middelste dag. Al wat kort is 'n wasgoeddraad.

Louise P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Relaxing time with the family.

Lovely breakaway. The kids had a blast feeding the animals.

Jenny M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Ons sal terug wees!

Ons het die verblyf by Genet House verskriklik geniet, die kinders het die diere geniet. Die huis is 'gerig' met alles wat jy sou benodig.

Annelie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Ons kon as 'n gesin rustig in die natuur ontspan.

Uitstekende kuier. Die diere was 'n belewenis!

Anita D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Amazing.

Ideale wilds paradys.

Liza T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza T

Best place to be!

This location has quickly become our preferred destination! Our group consisted of four adults, two teenagers, and two young children. The accommodation exceeds all expectations, providing a perfect home away from home experience. We enjoyed frequent visits from various animals during our stay. The owners warmly welcomed us upon our arrival, ensuring we felt right at home. Every aspect of this house has been meticulously considered, leaving us already planning our return visit.

Zelda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O

Was 'n baie lekker kuier in die bos.

Genet huis is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Die buite area is baie lekker met baie diere wat heeldag kom kuier.

Barbara H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H

In die natuur.

Die lapa en al die diere is wonderlik.

Lee-ann C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lee-ann C

Lekker rus vir die siel.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie goed toegerus en daar was baie diere. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Dirk D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Luuks, ruim vertrekke, ten volle toegerus, gerieflik, waarde vir geld.

Soek jy luukse akkommodasie, ruim vertrekke, waarde vir geld, vriendelike en hulpvaardige diens? Dan is Genet net die plek vir jou. Die huis het alles wat jy benodig.

Madelein J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J

5 star!

Baie om te doen. Baie netjies en genoeg plek vir 'n groep mense. Baie diere gesien.

Desmond C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond C

What a getaway while working in surrounding areas.

I would go back to Genet House 100 times over. This place is amazing. Andrew and the team are better than amazing. They go out of their way to make this awesome place even more amazing. Thank you, see you soon again.

Annecke S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecke S

Pragtige huis. Baie goe toegerus.

Andrew en Thembi het ons verblyf so lekker gemaak. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Tot voer vir die diere. Pragtige, gemaklike huis. Ons sal graag weer besoek.

Lerato T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato T

We had a great time.

Genet House is a gem, beautiful, spacious and luxurious. Everything about the place is just superb. The host, Andrew made sure that we were comfortable and made our stay extra special. We were able to feed the animals in close proximity. My family really enjoyed themselves. We are definitely coming back.

Chris R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

This is a little gem - it's an ideal place to stay if you want to visit the southern areas of the Kruger National Park.

The lodge is well appointed and is really a home from home. Andrew and his team go out of their way to ensure your stay is enjoyable. The lodge is serviced daily and nothing seems to much to ask. The accommodation is ample, comfortable and contains appliances you would normally find in a home (not an accommodation rental). Each room had an ensuite, and mosquito nets for each bed, including a cot and it's own mosquito net in the main bedroom. However it's the outside entertainment area which was fantastic - a great spot to soak up the warm days and a great braai area. And to cap it all we had the most delightful visitors - genets, bush babies, banded mongooses, zebra, families of kudu, warthog and grey duiker. What a treat!

Sue H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue H

Wonderful relaxing experience!

Great local animal sightings, comfortable fully equipped house with wonderful bedding and wonderful views.

Michael M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Egte waarde vir geld. Baie netjies skoon. Andrew se gasvryheid spreek vanself. Fantastiese lang naweek, 'n ware huis weg van die huis.

Nie net was die geriewe puik nie, maar die gasvryheid van Andrew, die eienaar met al die onverwagte bonussies, soos die Genet wat elke aand op die stoep kom eet, die nagapies, wat 'n voorreg om te kon deel wees van daardie ervaring. Heerlik gerus en gekuier saam met vriende. Was absoluut die moeite werd en sal definitief weer teruggaan.

Maria F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Diereliefhebbersparadys

Rustige wegbreek. Diereliefhebbersparadys. 10 uit 10 vir gasvryheid!

Genet House Holiday Home se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf! Ons hoop om u terug te verwelkom in die nabye toekoms!

Genet House Holiday Home
Duncan C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan C

Uitstekend! Topklas.

Ons is persoonlik ontvang deur Bev en Jack en welkom geheet. Die kamer was 5-ster-weelde. Ontbyt keurig voorberei en baie smaaklik. Dit was ook heerlik om onder die lapa te sit met koedoes, vlakvarke, springbokkies en vele voëls as 'metgeselle'.

Genet House Holiday Home se terugvoer

Thank you Duncan.

We would love for you to visit us again soon.

Genet House Holiday Home
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 421, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0803e691ecaa210a1a6145713ada49240f508dfa5bf9b594b9a4ca348cd96794c9af1f69049788f8f0907887b1cd692e6eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 421 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.380263097022 31.760206910381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang