Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genet House Holiday Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Coen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik ligging en gerieflike huis met alles wat jy nodig sal kry. Baie vriendelike ontvangs van Andrew en verduideliking van hoe en waar alles is. Daar is alles en nog meer beskikbaar in die huis en self ook kos vir die diere wat omkom elke dag. Sal graag teruggaan en langer wil bly. Sal graag 'n 20/10 punt wil gee vir die vriendelikheid en mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Goeie waarde en baie geriewe vir 'n gemaklike vakansie. Heerlike, gerieflike verblyf naby die grondpad ingang na Marloth Park. Baie wild wat jy kan voer en alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike selfsorg huis. Ons seuns was mal oor die pooltafel. Die huishulp wat al 7vm inkom is ietwat ongerieflik, maar ons het haar sommer afgegee op die middelste dag. Al wat kort is 'n wasgoeddraad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Relaxing time with the family. Lovely breakaway. The kids had a blast feeding the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ons sal terug wees! Ons het die verblyf by Genet House verskriklik geniet, die kinders het die diere geniet. Die huis is 'gerig' met alles wat jy sou benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ons kon as 'n gesin rustig in die natuur ontspan. Uitstekende kuier. Die diere was 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing. Ideale wilds paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza T
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Best place to be! This location has quickly become our preferred destination! Our group consisted of four adults, two teenagers, and two young children. The accommodation exceeds all expectations, providing a perfect home away from home experience. We enjoyed frequent visits from various animals during our stay. The owners warmly welcomed us upon our arrival, ensuring we felt right at home. Every aspect of this house has been meticulously considered, leaving us already planning our return visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda O
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Was 'n baie lekker kuier in die bos. Genet huis is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Die buite area is baie lekker met baie diere wat heeldag kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

In die natuur. Die lapa en al die diere is wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Lekker rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie goed toegerus en daar was baie diere. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 421, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0803e691ecaa210a1a6145713ada49240f508dfa5bf9b594b9a4ca348cd96794c9af1f69049788f8f0907887b1cd692e6eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 421 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.380263097022 31.760206910381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang