Genet House Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 421, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Genet House Holiday Home bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Marlothpark en is ideaal vir gesinne. Dit is naby Hek 1 geleë en bied maklike toegang tot alle wildaktiwiteite wat in die suidelike streek van Suid-Afrika se bekende Krugerwildtuin aangebied word.
Genet House is 'n vakansiehuis waar gesinne gehaltetyd saam kan deurbring deur in die swembad te swem, in die kombuis te kook, 'n braai te geniet, pool te speel, sport op die groot TV te kyk, of om die wild te voer. Gaste kan ook gaan stap, fietsry en al langs die rivier af ry en die uitkykpunte besoek. Gaste kan ook alles wat die Krugerwildtuin bied, geniet, in Marlothpark stap of fietsry en die verskeie uitkykpunte besoek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 5 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bababed en 'n rusbank vir slegs kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapbanke met slaapplek vir 3 kinders in die leefarea met lugversorging. Elke slaapkamer is smaakvol versier en drie van die en suite-badkamers het storte. Al die beddens het muskietnette.
Die kombuis is met 'n yskas, gasoond, gasstoof, lugbraaier en 'n mikrogolfoond toegerus. Die voorste skuifdeur maak die hele sentrale area van die huis oop en verseker een groot kuierarea.
Die Noordelike heining is onlangs verwyder en diere loop nou vrylik rondom Genet House.
Marlothpark het 3 boswinkelsentrums wat vir selfsorgbenodigdhede geskik is, maar daar is groter kruidenierswinkels in Malelane en Komatipoort. Daar is ook 'n rits restaurante in Marlothpark om van te kies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Locust-laan 421, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Genet House Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 421, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang