Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genevieve MCC and Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Genevieve MCC and Farm Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Angelique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Sentraal geleë vir uitstappies na Botrivier, Kleinmond.

Rustige area. Die buite toegeboude braai is die beste kuierplek!

Hilary D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary D

Peaceful and well set up, Genevieve MCC and Farm Cottages allows for total relaxation.

Beautifully appointed cottage with everything you need to have a fully self-catered holiday. Extremely comfortable beds, strong showers and well-planned load-shedding arrangements make for a relaxing stay. During load shedding there are lights, WiFi and a gas hot plate. Very nice places to eat nearby (Beaumont, Farro, Ou Meul Bakery) - and you can braai if you want to. Our second visit and we will be back.

Jac K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac K

Lieflike plek met uitstekende ligging.

Peacock Cottage se beskermde binnebraaikamer is 'n wenner, en die uitsigte is fantasties. Melissa is ook 'n uitstekende gasvrou. Hoogs aan te beveel!

Robbie F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie F

Beautiful venue, close to a number of areas that have events, etc.

Absolutely wonderful.

Mariena D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariena D

Netjiese plek met lieflike uitsig.

Ons het heerlik gekuier in die netjiese huis met die lieflike uitsig! Ideale ligging vir 'n nabygeleë wegbreek - jy ry net tot anderkant Sir Lowry's Pas!

Angelique V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Extremely peaceful.

Well-appointed cottage, absolutely lived in the semi-enclosed outside room with the built-in braai! Wood, firestarters and your choice of braai grids - my hubby was in 7th heaven!

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you for the review, Angelique.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Mariaan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Absoluut pragtige omgewing, lieflike cottage, rus en vrede. Wens ons kon baie langer bly! Sal beslis weer gaan!

Allermooiste uitsig op Botriviervleiland, fees van voëls, wilde eende, tot 'n visarend wat roep. Hemel-en-Aarde-vallei se berge in agtergrond. Regtig 'n wonderlike belewenis. Melissa, ons gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir komplimentêre bottel MCC!

Jolandi G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi G

Amazing, relaxing and fun.

The cottages are modern and relaxing. It is a bonus that you can walk to the delicious MCC tasting on the farm.

Carin S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Naweek wegbreek.

Die huisie was besonders goed toegerus! Die komplimentêre MCC was beslis 'n treffer saam met die pragtige uitsig oor canola velde. So 'n rustige en salige webgreek! Ons sal vir seker terug wees.

Catherine R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine R

Amazing!

Thank you Melissa for the lovely stay. We had so much fun. Your place is stunning. The small details (MCC on arrival) and the gorgeous decor! The pictures don't do the place justice - its beautiful!!

Marthie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie A

Pragtige ligging.

Ongelooflike mooi ligging, pragtige en skoon verblyf. Sal vir seker weer by Genevieve MCC and Farm Cottages kom bly.

Sue L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

It was perfect! We could not find a single fault. Just beautiful.

The cottage oozed charm, love and care. It was incredibly well-equipped with thoughtful utilities which all helped make our stay super special. The bottle of MCC Genevieve was delicious and enjoyed outdoors in that beautiful space. I cannot recommend this establishment more highly.

Helen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Peaceful.

Comfy and well-appointed cottage.

Louis V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Great place.

My wife and I had a wonderful stay in Peacock cottage. It is very well equipped, neat as a pin and super clean. The semi enclosed outside room with built-in braai is a wonderful place to kick back and spend time. Green lawns and beautiful views all around. Tons of bird life - wild and domestic. The bubbles are amazing too.

Hester P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Relaxing farm stay.

Genevieve Cottages has a lovely farm feeling, combined with an incredible view and cozy comfort. Easy to feel at home. Loved the braai room. Loved the MCC. Everyone in our group loved it.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you Hester!

Genevieve MCC and Farm Cottages
Suzette B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

It was an amazing stay. The cottage was very well equipped.

It was a nice tranquil evening and with the wood provided for the indoor fireplace, a nice warm place to hang out. A nice touch was the bottle MCC. The location is great with other wine farms nearby and Hermanus a short drive away. We loved the indoor braai room in the Peacock cottage. We will most definitely be back again.

Sybrand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand D

Gerieflike, skoon huis.

Aangename, stil plattelandse omgewing. Genoegsame braaigeriewe. Ons het die twee nagte in die Overberg baie geniet danksy die gemaklike verblyf in die Peacock Cottage. Die stil, plattelandse omgewing is binne gerieflike ry-afstand van etlike familiewynplase en Kleinmond. Botrivier was 'n aangename verrassing. Ons het die komplimentêre bottel Genevieve-landgoed vonkelwyn terdeë geniet en die produk is aantebevole.

Esja M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja M

Beeldskone natuur. Sielerus. Stilte.

Die pratige omgewing en wonderlike stilte weg van die gewoel en werskaf van ons elke dag bestaan. Hier kon ons siele asem skep en kon ons net ontspan. Die huisies is smaakvol ingerig en daar is alles wat jy nodig het. 'n Heerlike koue bottel MCC het in die yskas vir ons gewag. Ons kom verseker weer. Dankie Melissa vir jou gasvryheid.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you Esja, hope to see you back here sometime was lovely having you stay.
Best Wishes
Melissa

Genevieve MCC and Farm Cottages
Rory M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory M

Awesome.

Loved every minute of our stay.

Jacqui B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Comfortable and clean home away from home.

Peacock Cottage is fully equipped with everything you need. Peaceful and mindfully decorated, the cottage was neat and spotless. Stunning views and great communication with hosts. Definitely stay next time we are in the area again!

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Lovely having you stay here, and look forward to you visiting the area again.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Adele S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

'n Absolute fantastiese naweekwegbreek.

Soveel detail, varsheid, skoon en het als wat jy nodig het om net te ontspan. Ons sal beslis weer en weer terugkeer.

Trevor M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M

Absolutely wonderful!

The best place I ever visited. It's beautiful, sirene, and refreshing.

Jaco R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Heerlike blyplekkie. Sal definitief dit aanbeveel en weer gaan.

So lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel en die eienaar het dit so maklik gemaak.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you for visiting us and hope to have you stay again.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Karin D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Wat 'n fantastiese plek! Magical!

Wat 'n absolute plesier om hier te kon bly vir 'n paar dae! Melissa is 'n wonderlike gasvrou. Ons is so vriendelik ontvang. Die huisie is skoon, netjies en smaakvol gemeubileer. Aandag aan detail! Ons sal definitief weer gaan oorbly by Genevieve MCC.

Robert G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

We stayed at Genevieve MCC for the Houw Hoek MTB race 2021.

Genevieve MCC was absolutely perfect for a super comfortable stay whilst doing the 2 day stage race in Houwhoek. Was very close to the venue and was a super soft landing after a hard day's cycling. Definitely above the rest in quality, cleanliness and utilities.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Glad you enjoyed yourselves, and see you soon again! Keep well.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Hilary D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary D

Peaceful, stylish country stay.

We loved our four nights in Peacock Cottage. The views to forever, the silence, the style and the many thoughtful touches made this a very special short country break. A very well equipped kitchen - yay for dishwasher - and plenty of everything (crockery, cutlery, cookware) made us feel we could move in for a month. Will definitely be back for a longer stay.

Hannelize G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize G

Heerlike vinnige kuiertjie!

Die akkommodasie was baie netjies en pragtig. Ons het baie welkom gevoel. Dankie vir al die moeite!

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Hope to have you visit us again.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Clarice D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice D

Perfekte cottage!

Ons het by Genevieve MCC gebly vir 2 aande en ek het daar reggemaak vir my troue. Die cottages is baie mooi versier en silwerskoon. Die plaasomgewing is ook pragtig en daar is selfs 'n groentetuin waaraan mens jouself kan help. Sal graag wil terugkeer eendag!

Annemarie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

So rustig.

Ons het weer 'n baie lekker rustige naweek geniet. Alles so mooi netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het en meer. Ons kom weer.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

See you soon and thank you for the review.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Chantelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Spectacular gem of a cottage.

Wow! We arrived there, we got a friendly reception, professional, the house was shown to us and we received a free bottle of champagne which we finished in the first 30 minutes. Now that is how we knew we were going to be treated and enjoyed our stay by the host making everything so welcoming. The house is super. Our friends were so impressed. We had the best one night stay and definitely said we will be back soon in 2021 and staying longer.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Lovely having you here.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Annemarie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Pragtige, rustige huisie

Hierdie kothuis sal die nuwe maatstaf wees waarteen ek ander bestemmings meet. Alles was mooi skoon en netjies en ons het regtig gevoel dat daar geen moeite gespaar was om die plekkie mooi keurig en luuks te laat voel. Ons was baie vriendelik deur Winnie verwelkom en was verras met 'n bottel Genevieve MCC in die koelkas en blomme en 'n pakkie koekies op die tafel. Die plaas is rustig en dis baie goed geleë om die area verder te verken. Ons sal definitief weer kom.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, we hope to have you back in our valley soon!
Best Wishes, Melissa

Genevieve MCC and Farm Cottages
Andrea C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Pragtige plaasomgewing en goeie ligging.

Moderne skoon huisie. Het nie televisie nie maar verder pragtig en fantastiese plaasomgewing en natuurskoon. Heerlike vars plaaseiers word vir gaste voorsien, sowel as 'n bottel gratis vonkelwyn. Baie goeie ligging en Kleinmond, Hermanus en Elgin almal baie naby.

Francois G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Pragtige, stil omgewing. Verblyf is baie netjies en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie.

Sal beslis weer van Genevieve as 'n verbly opsie gebruik maak!

Shani O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani O

We loved staying at Genevieve.

Melissa is a perfect host, made reservations for a lovely dinner and welcomed us with bubbly in the fridge. The cottage has everything you might need for a comfortable stay on a beautiful farm. We would love to return.

Dilshad G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dilshad G

Amazing stay on the farm

Friendly and accommodating host-Melissa. Accommodation is neat, modern, well kept, stylish, tasteful, clean and well furnished. Loved all the personal touches ie. Branded handwash, bodywash, branded cleaning products, good coffee, crockery that was in great condition (ie. not chipped). Loved waking up to the variety of bird sounds in the fresh farm air. Oh and great bed matrass = good nights rest! So easy to find and only 1 hr out of town. Would love to return.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you, lovely to have you visit us!

Genevieve MCC and Farm Cottages
Mimi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi V

We enjoyed our stay a lot and found the hosts very friendly.

The farm is situated in a beautiful setting and the cottage is ideal for a group of 4. We loved the enclosed area overlooking the Bot River, protected from the wind. The complementary bottle of MCC from the farm was delicious!

Magdaleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen D

Lieflike rustige verblyf in Overberg.

Baie aangenaam verras met baie meer en beter as verwag. Pragtige omgewing en lekker stil. Woonstel baie keurig gemeubileer met goeie kwaliteit meubels en meer as genoeg toerusting en baie netjies en skoon! Heerlike gemaklike beddens met ruim kamers en badkamers en 'n lekker stoep met baie mooi uitsig oor die berge. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs met lieflike vars blomme, vonkelwyn en 'n soetigheidjie om ekstra welkom te laat voel.

Paul K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Uitstekende views en baie vriendelike mense.

Daar is lekker baie plek om rond te stap, vleis te braai en die natuurskoon te bewonder.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, hope to have you back sometime. All the best, Melissa.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Carla P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Fantasties!

Wow wow wow! Ons het al by menigte plekke in en om Grabouw/Botrivier/Hermanus gebly, maar Genevieve Cottages is nou ons gunsteling. Dit kombineer die eenvoud van plaaslewe met kontemporêre dekor, die perfekte kombinasie van eenvoud en styl. Die plekkie is pragtig toegerus en mens kan werklik net ontspan veral as jy net die skottelgoedwasser kan pak na ete! Goeie gehalte-kombuistoebehore - wat mens nie sommer orals kry nie. Die komplimentêre bottel vonkelwyn en vlakoekies het die manne en vrouens bederf. Ons gaan beslis weer!

Brent D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent D

A truly amazing experience!

Our host was completely amazing, everything that we needed and more was catered for. I think you should use Genevieve MCC and Farm Cottages as a bench mark for all other establishments. Will definitely frequent any establishment that these guys are managing.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Thanks Brent, lovely to have you with us.

Genevieve MCC and Farm Cottages
Anthony T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T

Very comfortable and hospitable.

Melissa made us feel very welcome and gave us excellent information on what to do and where to go. I'm keen to visit again. The bird life was well worth another visit. The view from the cottage was lovely, one hardly needed to go out.

Genevieve MCC and Farm Cottages se terugvoer

Was an absolute pleasure to have you visit us, hope to see you again!

Genevieve MCC and Farm Cottages
Charmain R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain R

Rustig.

Genevieve MCC is werklik 'n rustige plekkie om te woon. Ons was daar met kinders en tieners so bietjie ver van die strand vir hulle. Dis baie skoon en goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het wonderlike gesprekke en kuiers op die stoep gehad. Sal vir seker weer gaan kuier.

Jopie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Uitstekende selfsorgverblyf wat toegerus is met van die beste wat beskikbaar is.

Dit was baie aangenaam om in hierdie ruim en goed toegeruste eenheid te oornag. Die komplimentêre vonkelwyn was ‘n baie groot bonus! Die lekker kuierstoep en braaigeriewe was baie uitnodigend.

Anel D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

'n Lafenis vir die siel!

'n Hanetreetjie geleë vanaf die Botrivier lê 'n voëlparadys. Die vryersbankie op die stoep wat uitkyk oor die vallei met 'n koppie koffie of 'n glasie wyn is 'n lafenis vir die siel. Melissa is net hartlik en lewer uitstaande persoonlike diens. Die kothuis is groot, gerieflik, netjies en modern. Die gratis bottel Genevieve MCC in die yskas was uit die boonste rakke!

Andrie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie G

Pragtige uitisig en sentraal geleë.

Ons was twee gesinne wat beide huisies bespreek het. Ons het baie lekker gebly en kon oor en weer kuier, maar steeds die stilte geniet. Melissa het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Dis naby al die besienswaardighede en het selfs 'n groentetuin waar gaste een van die dae, self kan oes. Ons sal beslis weer gaan!

Surita V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V

Warm welcome to clean accommodation.

Received a warm welcome with champagne. Very clean beautiful view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlike welkom by skoon verblyf.

Het 'n warm welkom met sjampanje ontvang. Baie skoon en pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bianca H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca H

Stilte vir die siel.

Pragtige kothuis met als wat mens nodig het. Ons het 'n mier- en vliegprobleem gehad(bring maar die Doom), maar verder was alles perfek. Groot yskas en kombuis het als wat nodig is. Beddens baie gemaklik.

Gerrit S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Pragtige uitsig en geriewe.

'n Nuut-opgeknapte chalet met 'n pragtige uitsig oor die plaas en al die geriewe wat jy mag nodig hê vir 'n lekker wegbreek op Botrivier se wynroete.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genevieve MCC by Klein Botrivier Plaas, Karwyderskraalweg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAispWk6BRqBQthcXghI1sXNk3xaC8FPhdQmDxdLbblotJwWmFf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Genevieve MCC at Klein Botrivier Farm Karwyderskraal Road 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.2757506 19.1817232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang