Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genevieve MCC and Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Angelique V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Sentraal geleë vir uitstappies na Botrivier, Kleinmond. Rustige area. Die buite toegeboude braai is die beste kuierplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Peaceful and well set up, Genevieve MCC and Farm Cottages allows for total relaxation. Beautifully appointed cottage with everything you need to have a fully self-catered holiday. Extremely comfortable beds, strong showers and well-planned load-shedding arrangements make for a relaxing stay. During load shedding there are lights, WiFi and a gas hot plate. Very nice places to eat nearby (Beaumont, Farro, Ou Meul Bakery) - and you can braai if you want to. Our second visit and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lieflike plek met uitstekende ligging. Peacock Cottage se beskermde binnebraaikamer is 'n wenner, en die uitsigte is fantasties. Melissa is ook 'n uitstekende gasvrou. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Beautiful venue, close to a number of areas that have events, etc. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Netjiese plek met lieflike uitsig. Ons het heerlik gekuier in die netjiese huis met die lieflike uitsig! Ideale ligging vir 'n nabygeleë wegbreek - jy ry net tot anderkant Sir Lowry's Pas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Extremely peaceful. Well-appointed cottage, absolutely lived in the semi-enclosed outside room with the built-in braai! Wood, firestarters and your choice of braai grids - my hubby was in 7th heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Genevieve MCC and Farm Cottages
Thank you for the review, Angelique.

Mariaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absoluut pragtige omgewing, lieflike cottage, rus en vrede. Wens ons kon baie langer bly! Sal beslis weer gaan! Allermooiste uitsig op Botriviervleiland, fees van voëls, wilde eende, tot 'n visarend wat roep. Hemel-en-Aarde-vallei se berge in agtergrond. Regtig 'n wonderlike belewenis. Melissa, ons gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir komplimentêre bottel MCC!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Amazing, relaxing and fun. The cottages are modern and relaxing. It is a bonus that you can walk to the delicious MCC tasting on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Naweek wegbreek. Die huisie was besonders goed toegerus! Die komplimentêre MCC was beslis 'n treffer saam met die pragtige uitsig oor canola velde. So 'n rustige en salige webgreek! Ons sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Amazing! Thank you Melissa for the lovely stay. We had so much fun. Your place is stunning. The small details (MCC on arrival) and the gorgeous decor! The pictures don't do the place justice - its beautiful!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genevieve MCC by Klein Botrivier Plaas, Karwyderskraalweg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAispWk6BRqBQthcXghI1sXNk3xaC8FPhdQmDxdLbblotJwWmFf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Genevieve MCC at Klein Botrivier Farm Karwyderskraal Road 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.2757506 19.1817232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang