Genies @ Jeffrey's
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snowdrop-laan 16, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Genies @ Jeffrey's bied knus selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eienaar se erf in Noorsekloof, Jeffreysbaai.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgeenhede. Beide enkelwoonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die slaaparea is daar 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die kombuisie is met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke woonstel het ook braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Gene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Snowdrop-laan 16, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Genies @ Jeffrey's het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noorsekloof Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snowdrop-laan 16, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap