Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Roland N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik, rustig en goeie diens. Baie lekker en gerieflik gewoon. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige kamer en vriendelike diens. Dit was ons tweede keer daar en net soos die eerste keer, is ons baie vriendelik ontvang. Die kamer is pragtig en silwerskoon. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very comfortable. Cheapest possible option. Friendly people. Can not get better for the money you pay. The manager and staff were very friendly. Will definitely make use of them again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamont L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld. Lekker gebly. Net een nag geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gjizelle N
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Uitstekend. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die diens was uitstekend en die kamer pragtig skoon en netjies. Sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie gerieflike plekkie om te oornag. Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Wat van 'n spieel in die badkamer?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolute wonderlike tyd gehad by Genie's Nest. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly. Hulle sien ons beslis weer. Absolute wonderlike verblyf. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag
5.0
Mrt 2023

Was 'n uitstekende oornagblyplek vir 'n enkelreisende dame. Gastehuis was bereid om my te akkommodeer met 'n spesiale versoek rakende my motor en inkloktye a.g.v. 'n troue. Sal hul graag weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer wat silwerskoon en pragtig. Ek kan dit regtig vir enige een aanbeveel en sal na geen ander gastehuis gaan nie. Ek bly in Polokwane en het my handsak in die kas vergeet, die personeel van Genie's Nest Gastehuis het uit hulle pad gegaan om dit vir my te hou en was selfs bereid om plan te maak sodat ek dit kan kry. Baie, baie dankie Genie, jy en jou personeel is awesome mense. Jou plek is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gene
Genie's Nest Gastehuis
Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoering. Ons sal altyd strewe om die beste diens te lewer. Wees veilig. Gene

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was baie gasvry en die mense is baie vriendlik en behulpsaam. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198c8e294d880842197bec61a34408f7857d8297c674faef895023a0f69cfa359cb95caadf740dc53e7074d6587d19935083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 869 Ooievaar Avenue East Lynne 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.700648377072 28.270673559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang