Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Genie's Nest Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roland N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland N

Gerieflik, rustig en goeie diens.

Baie lekker en gerieflik gewoon. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Henry F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

Very comfortable. Cheapest possible option. Friendly people.

Can not get better for the money you pay. The manager and staff were very friendly. Will definitely make use of them again and again.

Rita J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J

Pragtige kamer en vriendelike diens.

Dit was ons tweede keer daar en net soos die eerste keer, is ons baie vriendelik ontvang. Die kamer is pragtig en silwerskoon. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Lamont L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L

Waarde vir geld.

Lekker gebly. Net een nag geslaap.

Gjizelle N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gjizelle N

Uitstekend.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die diens was uitstekend en die kamer pragtig skoon en netjies. Sal definitief weer hier bly!

Brenda O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Baie gerieflike plekkie om te oornag.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Wat van 'n spieel in die badkamer?

Chanel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D

Absolute wonderlike tyd gehad by Genie's Nest. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly. Hulle sien ons beslis weer.

Absolute wonderlike verblyf. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Hulle sien ons beslis weer.

Petria S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S

Was 'n uitstekende oornagblyplek vir 'n enkelreisende dame.

Gastehuis was bereid om my te akkommodeer met 'n spesiale versoek rakende my motor en inkloktye a.g.v. 'n troue. Sal hul graag weer ondersteun.

Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Dit was baie gasvry en die mense is baie vriendlik en behulpsaam.

Die verblyf was uitstekend.

Rita J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer wat silwerskoon en pragtig. Ek kan dit regtig vir enige een aanbeveel en sal na geen ander gastehuis gaan nie. Ek bly in Polokwane en het my handsak in die kas vergeet, die personeel van Genie's Nest Gastehuis het uit hulle pad gegaan om dit vir my te hou en was selfs bereid om plan te maak sodat ek dit kan kry. Baie, baie dankie Genie, jy en jou personeel is awesome mense. Jou plek is pragtig!

Genie's Nest Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoering. Ons sal altyd strewe om die beste diens te lewer. Wees veilig. Gene

Genie's Nest Gastehuis
Celia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Vriendelikheid en netheid.

Die plekkie is pragtig. Die dame wat ons ontvang het by aankoms is puik en baie vriendelik en behulpsaam.

Caitlin H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin H

Excellent

Would like to say thank you to Genie and her team for making our stay so wonderful. I will definitely be back. The guesthouse was really worth the value of our money.

Natasha D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Goed ontvang deur Genie en Zinthlé.

Baie dankie vir moeite wat julle gedoen het om ons te akkommodeer. Ons sal vir seker weer by julle oorslaap.

Gertien V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Sal weer daar gaan bly.

Baie netjies en skoon. Privaat en stil. Sou net daarvan gehou het as daar 'n laken onder die duvet was en ook dat daar beskuit uitgesit word vir die tweede en derde oggend.

Bella F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bella F

Skoon en gerieflike plek, waarde vir geld.

Naby genoeg geleë aan hoofpaaie. Skoon, gerieflike plek en beslis waarde vir geld. Die klein houers shampoo, shower gel, handeroom en seep is baie oulik en gerieflik vir mense wat net 1 of 2 nagte oorslaap. Die koffie, tee, beskuit en melk wat voorsien is, was heerlik en welkom. Help baie as jy nie jou eie hoef te koop of te vat nie. Het lekker geslaap en sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat moet oorslaap in die omgewing.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Werner V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Verrassend.

Nie verwag wat ons gekry het nie. Netjies, skoon en waarde vir geld.

Jacqueline F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F

Nice.

It was very nice, peaceful and relaxing.

Braam H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Excellent and the best in a long time.

Can recommend any one there for a clean and friendly stay and value.

Danisile Moremadi P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danisile Moremadi P

Is a come-back place.

The place is exceptional. I wouldn't mind to stay there for my entire holiday.

Elsabe W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Lieflike selfsorgeenheid.

Wat 'n lieflike, spasieuse eenheid. Volle DSTV. Internet. Ten volle toegeruste kombuis. Behalwe vir 'n behoefte aan 'n spieël in die badkamer en 'n seephouer in die stort, is daar niks tekort nie. Selfs die voertuigparkering pla nie ander gaste nie. Dankie Gene en personeel. Hierdie is 'n wenner.

Desj G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desj G

Hulle was baie vriendelik.

Die plek was baie skoon, die gasvrouens baie behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

Zanelle F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanelle F

Ek sal Genie's Nest beslis aanbeveel. Die verblyf is gerieflik, netjies en die kliëntediens is uitstekend.

Gene doen beslis baie moeite (koffie, tee, suiker, olie, sout en peper asook beskuit in die kamers met ons aankoms). Hulle het daagliks deur soveel moeite gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Haar personeel het deur soveel moeite gegaan en die eenhede is skoon, netjies en gemaklik. Ons het nie nodig gehad om te vra vir enige ekstra toerusting of eetgerei nie. Die eenhede is ten volle toegerus. Ek was bekommerd oor beurtkrag aangesien ek aanlynklas moet bywoon en nie 'n kragonderbreking kon bekostig nie. Gene het my verseker sy sal verseker dat daar WiFi is en dat die kragopwekker vir my beskikbaar sal wees. Sy het beslis die ekstra myl geloop en was beskikbaar vir enige ekstra versoeke. Ons gaan beslis weer hier tuisgaan. Dankie Gene.

Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker.

Kan aanbeveel word. Genie is 'n mense mens. Personeel besorg dat alles reg is.

Genie's Nest Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Genie's Nest Gastehuis
John J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Enjoyed my stay.

This gets a definite yes by me.

Genie's Nest Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer julle gaste opreg.
Wees veilig.
Gene

Genie's Nest Gastehuis
Precious M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M

Excellent.

Perfect place to rest.

Genie's Nest Gastehuis se terugvoer

Thank you so much. Much appreciated.

Genie's Nest Gastehuis
Erich V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V

Uitstekend.

Gene is 'n uitstekende gasvrou en ons het heerlik geslaap al was dit ongelukkig net een nag. Omgewing is baie stil en veilig met maklike en vinnige toegang tot die N1.

Hestie Bezuidenhout B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie Bezuidenhout B

Baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik geslaap op 'n ordentlike bed. Dankie vir al die bederfies dit word opreg waardeer. Ons sal vir seker weer daar oorslaap as ons Pretoria toe kom.

Genie's Nest Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, word opreg waardeer.
Wees veilig.
Gene

Genie's Nest Gastehuis
Christina M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Good service, place is very clean.

Had an amazing time, there's swimming pool, braai place and the place is very clean, quiet and they have this lovely and friendly dogs. Will recommend 100%.

Cindy M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Lieflike plek.

Ek is baie beïndruk, dis 'n pragtige plekkie. Netjies, stylvol, en die mense is vreeslik gaaf. Dankie vir 'n heerlike aand julle, ons sal gou weer terugkeer.

Chris F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Kort besoek.

Ek het 'n kort besoek in Pretoria geniet by Genie's Nest Gastehuis!

Genie's Nest Gastehuis se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie vir u terugvoer.
Wees veilig.
Gene

Genie's Nest Gastehuis
Jade K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jade K

Was pleasant. Parking is a bit of an issue. But sorted when lady left.

The place was cleaner and well maintained compared to the Valleria branch.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198c8e294d880842197bec61a34408f7857d8297c674faef895023a0f69cfa359cb95caadf740dc53e7074d6587d19935083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 869 Ooievaar Avenue East Lynne 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.700648377072 28.270673559525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang