Genie's Nest Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Genie's Nest Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n gastehuis in 'n stil area van East Lynne, Pretoria.
Dié gastehuis bied gaste die opsie van Ooie 1, Ooie 2 en Ooie 3 wat elk slaapplek bied aan 2 gaste en oor 'n dubbelbed beskik. Ooie 1 en Ooie 2 het 'n kombuisie wat met verhit- en eetgeriewe toegerus is, soos 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Al 3 eenhede het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ooie 3 is 'n groter eenheid met 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekgoed, asook 'n toonbank met sitplek vir 2. Die eenheid het ook 'n sitarea en elke eenheid het 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Daar is toegang tot gratis WiFi.
Die perseel het 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 104
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Genie's Nest Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng