Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Genie's Nest Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n gastehuis in 'n stil area van East Lynne, Pretoria.

Dié gastehuis bied gaste die opsie van Ooie 1, Ooie 2 en Ooie 3 wat elk slaapplek bied aan 2 gaste en oor 'n dubbelbed beskik. Ooie 1 en Ooie 2 het 'n kombuisie wat met verhit- en eetgeriewe toegerus is, soos 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Al 3 eenhede het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ooie 3 is 'n groter eenheid met 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekgoed, asook 'n toonbank met sitplek vir 2. Die eenheid het ook 'n sitarea en elke eenheid het 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Daar is toegang tot gratis WiFi.

Die perseel het 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Roland N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, rustig en goeie diens. Baie lekker en gerieflik gewoon. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.
Nov 2023
Rita J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer en vriendelike diens. Dit was ons tweede keer daar en net soos die eerste keer, is ons baie vriendelik ontvang. Die kamer is pragtig en...
Sien meer
Jul 2023
Henry F
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Cheapest possible option. Friendly people. Can not get better for the money you pay. The manager and staff were very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Brenda O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike plekkie om te oornag. Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Wat van 'n spieel in die badkamer?
Apr 2023
Chanel D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute wonderlike tyd gehad by Genie's Nest. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly. Hulle sien ons be...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Genie's Nest Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198c8e294d880842197bec61a34408f7857d8297c674faef895023a0f69cfa359cb95caadf740dc53e7074d6587d19935083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 869 Ooievaar Avenue East Lynne 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.700648377072 28.270673559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang