Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Rosie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal genies nest aanbeveel. Ons sal Genie's Nest aanbeveel. Ons moes vroeër ons goed gaan aflaai met 'n troue wat ons daar naby gehad het en die gasheer het nie 'n probleem daarmee gehad nie. Hulle was nog besig om ons plekkie skoon te maak. Ons kan glad nie kla oor die plek nie. Ek wil dalk net onder julle aandag bring dat 'n mens reg deur die wit gordyne kan sien as die lig aan of af is in die aand. Ons het in die badkamertjie gaan aantrek. Toilet sitplek was los, dalk net vasdraai. Daar was ook 'n groep jong kuiergaste wat reg by die swembad gesit en gekuier het, wat ons tot laat toe kon hoor. Ons kamer was by die swembad. Nie eienaar se skuld nie, maar dalk na die tyd kyk om 'n sekere tyd as jy by die swembad wil kuier toe te laat. Toe hulle gaan slaap was alles rustig. Dankie dat ons daar kon oorslaap en veilig voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gene
Genie's Nest
Baie dankie dat u ons fasiliteit gebruik het, en baie dankie vir u eerlike terugvoer. Ons sal definitief aandag skenk aan die tekortkominge.

Laetitia P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic! Mooiste plek om te bly, skoon en die eienaar is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie lekker plek. Skoon en vriendelike personeel. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annuska P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie tevrede. Ek het die plekkie vir my ouers bespreek wat na Steve Biko moes gaan. Hulle was baie tevrede met die netheid en diens. Die skoonmaakdame was so behulpsaam en vriendelik. Ons wil haar net weereens dankie se. Die ligging is ook baie naby aan winkels en die hospitaal. Hulle was ook baie tegemoedkomend en ons het dit baie waardeer om te weet mens het hartsmense te doen. Dankie ook aan die webtuiste vir die spoedige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi G
1 nag
4.6
Feb 2024

Lovely and safe stay. Room was clean and tidy and well furnished, had no need for anything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gene
Genie's Nest
Thank you for your most valued review.

Dorella T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Overall pleasant experience, loved the pool facility. Awesome. They can definitely improve on providing more towels for longer stays, and also tea, milk, and sugar for the duration of the stay. We stayed for 5 days and didn't have any room service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lischa-lee S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Rustig. Naby aan waar ek moet wees. Baie lekker gebly. Beveel dit definitief aan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeremy L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Nie vir besigheids mense nie. Alles is oraait behalwe die internet is baie baie swak. Ook nie aan tydens load shedding nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ulanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige, rustige plekkie. Baie lekker gebly. Dit was gerieflik en netjies. Die parkering is bietjie klein, maar dis nie so erg nie. Verder was dit baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Given M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was perfect, I don't have many words apart from all I love the cleanliness. Now my Girlfriend wants to go there 2 times a month.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneefstraat 1082, Villiera, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2f557b311cdcc5cecf7f0d1a34e37c282cc8ab7d1c00d01b818e07ccd05d16947790b59c6c92b01bc69659b6353def87db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 1082 Pierneef Street Villeria 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.721855547143 28.238450966998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang